Pasgelaai
Persbericht: Antjie Krog ‒ UGent Writer in Residence (oktober‒november 2021)
2021-06-28De Zuid-Afrikaanse auteur, vertaler en buitengewoon hoogleraar Antjie Krog, verbonden aan de Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is de eerste literaire gastschrijver van de UGent.
American-Chinese competition: A systemic and theoretical analysis
2021-06-28"The strategic competition creates new models based on regional trade groupings which can lead to deglobalisation and a new international economic and political order: on the one side the current American liberal international order and on the other side the establishment of a China-centred international system."
Amerikaans-Chinese wedywering: ’n Sistemiese en teoretiese ontleding
2021-06-28"Die Trump-administrasie verdien krediet vir die erkenning van die belangrikheid van tegnologiese wedywering met China en die wyse waarop dit hanteer is, byvoorbeeld die Huawei-kwessie. Die Biden-administrasie sal vinnig moet begin om oplossings vir die uitdagings wat Trump gestel het, te vind."
Guido Gezelle en Zuid-Afrika: "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek"
2021-06-28"In de eerste Zuid-Afrikaanse oorlog (1880‒1881) tussen Boer en Brit koos Gezelle resoluut het kamp van de weliswaar calvinistische maar taalverwante Afrikaners. Over het lot van de zwarte bevolking heeft hij niets opgetekend."
Petra Müller: "’n Mengsel van die sublieme en alledaagse"
2021-06-26Petra Müller is op 25 Junie 2021 oorlede. Lees Hannes van Zyl se toespraak by die bekendstelling van haar bundel Die aandag van jou oë, wat in 2005 met die Hertzogprys vir poësie bekroon is.
Ebet wil New York toe gaan
2021-06-25"In die somervakansie sien ek nie vir Wyse Kind nie. Miskien is hy weg om by familie te gaan kuier. Baie Palestynse families het mos ooms in Jordanië of Sirië of selfs in Amerika. Dalk in New York, waar Ebet teen dié tyd al moet wees."
Persverklaring: Tweede KKNK virtuele kunsgalery open binnekort
2021-06-25"Ons is trots daarop om vir die tweede jaar ’n geleentheid vir kunsliefhebbers te skep om van regoor die wêreld en in die gemak van hul eie huis die fees se visuele kunsuitstalling te beleef."
Pandemieprobleme: Hoe help ek my kleinkind met die Wiskunde wat hy verlede jaar verloor het?
2021-06-25"Ongeag sy ouderdom, hoe kan ons hom van graad een af met Wiskunde help om vas te stel waar hy die 'som' verloor het – en hoe kan ons dit herstel?"
#FreeBritney tel spoed op
2021-06-25"Die vraag is net: As Britney Spears, iemand in die openbare oog, geen beskerming teen die stelsel het nie, watter hoop het enigiemand anders?"
Pieter Wagener is oorlede
2021-06-24Pieter Wagener, ’n boorling van Fort Beaufort, is Sondag oorlede. Hy was ’n voormalige hoof van die Departement Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Fort Hare.
Pasverskyn: Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers – saamgestel deur Ena Jansen
2021-06-24Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met internis Jantjie Taljaard
2021-06-24"Hy verduidelik ook hoe die entstowwe ontwikkel is en sê hy sal self enige van die entstowwe neem – hy is trouens alreeds ingeënt. En gaan asseblief vir jou griepinspuitings!"
Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US
2021-06-24StudentePlein het Woensdagaand ’n dokumentêre film, Listen, bekendgestel wat oor Afrikaanse studente se ervaring by Stellenbosch handel.
Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2021
2021-06-24Ons nooi digters om te sing oor alle gedaantes en aspekte van die liefde of die beminde. Stuur asseblief julle gedigte! Alles wat handel oor liefde, is welkom; van odes, elegieë en formele versvorm, tot vrye verse en kletsrym.
Op die redakteur se lessenaar: 18–24 Junie 2021
2021-06-24Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redaksie se lessenaar beland het.
Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies
2021-06-24"Nzimande se taktiek om inheems as begrip te verruim, laat dié heromskrewe begrip onder sy eie teenstrydighede en absurditeite inmekaar stort. Die gevaar bly wel dat Nzimande se opponente nie sal insien dat sy verruiming van die begrip ongeregverdig en onhoudbaar is nie."
Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag
2021-06-24"Wat kan die gewone elektrisiteitsverbruiker doen om kragonderbrekings te oorbrug, en hoe kan die gemiddelde huishouding beurtkragbestand gemaak word? As beurtkrag inskop en Eskom se kragtoevoer onderbreek word, hoef jy nie in die donker te sit nie."
Ina Wolfaardt-Gräbe: ’n lewe gewy aan literatuurwetenskap en Afrikaans se hoë funksies
2021-06-24"Afrikaans as onderrig- en vaktaal is beslis onder beleg. Maar so ook blykbaar basiese Afrikaansonderrig. Luister maar na die uitspraak of foutiewe woord- en sinsklem op Afrikaanse TV-programme. Of kyk na die dikwels onbeholpe vertalings van onderskrifte."
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone
2021-06-24Waarom het die Smartie-lekkerny wiskundevraestelle uitgewerk? Om nog slimmer te word en beter te vaar in sy eksamen. Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo vir graadvyfleerders hier af.
