“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry

  • 0

Shimmy. Jy't nou al saam met die beste komediante opgetree. Hoe was dit om deel te wees van Lag my kla'?

Dit is altyd ’n eer. Ek geniet die kompetisie verskriklik.

Het julle nuwe talent ontdek waarvan ons moet kennis neem?

Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show by die Suidoosterfees. 🙂 

Inry is ’n nuwe manier om mense uit hulle huise te kry. Gaan jy ook daar wees om te kyk?

Ja, ek gaan definitief daar wees en sal meer doen as net kyk. 🙂

Covid was maar ’n pestilensie. Sal lag mense beter laat voel?

Lag is die beste medisyne, so ek verstaan nie die vraag nie, maar met lag kan jy nooit verkeerd gaan nie.

Lees ook:

“Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie” – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater

Persverklaring: Suidooster-sterre skitter in November by Suidoosterfees-inryteater in Kaapstad

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top