Pasgelaai
Persverklaring: Frieda van der Heever by Die Boer in Durbanville, 7 Februarie 2025
2025-01-20Kom luister op 7 Februarie by Die Boer teater in Durbanville om 20:30 na Frieda van den Heever. Sy gaan saam met die uitstekende musikante Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees.
Wat sê Bettina? Skietstilstand in Gaza
2025-01-20"Die groot vraag, vir my in elk geval, is hoekom Israel gehoor sal gee aan die verdere details van die skietstilstand die oomblik dat hulle al die gyselaars terug het?"
Geregtigheid?
2025-01-20"Feminisme het my geleer dat sommige van ons tóg taaier as die ander is. Ek het geen idee hoekom ons as mens onsself moet verwyder van mekaar met die woorde ander en hulle nie. In die struggle is ons 'ons', maar die oomblik dat die een taai bruin vrou die stilte verbreek en praat, word sy die 'ander een', wat dinge onnodig moeilik maak."
Uitnodiging: Geskiedenissimposium en Hertzoggedenklesing, 31 Januarie 2025
2025-01-20Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi u hartlik uit na ’n Geskiedenissimposium op 31 Januarie 2025. Na afloop van die simposium word u uitgenooi na ’n skemeronthaal en daarna word ’n JBM Hertzoggedenklesing gelewer. Lees meer oor die program hier.
Geloofsgedigte deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2025-01-20"Die Psalms speel en behoort so ’n belangrike rol te speel in die kerk en die Christelike gemeenskap dat die volledige en betekenisvolle bydrae van Cas Vos tydig en waardevol is."
I can buy myself flowers: an interview with Mike van Graan
2025-01-20"I’d like to think that she is a sympathetic character with whom many women may resonate, on the one hand, and on the other hand, that the piece challenges men to think a little more, or a little differently, about relationships and gender roles and to be more mindful of our behaviour and attitudes."
Seen elsewhere: New generational hate, fear and despair have been written
2025-01-19"Early in this ceasefire, it is, beyond the brief respite, hope and emotions, all too clear that this conflict has gained nothing meaningful in conflict terms."
Goue lint, my storie begint: Die effek van lees op kinders se breine
2025-01-17"Lees is een van die vaardighede wat jou brein kan bemeester wat soms as vanselfsprekend aanvaar word. Ons verwag dit reeds van kinders vanaf sewejarige ouderdom om te kan lees. Maar wat presies gebeur in jou brein wanneer jy lees?"
Lewenswetenskappe: Chlorofil, fotosintese en blaarmyners – hoe om groen te bly
2025-01-17"Terwyl plante fotosinteer, skakel hulle koolstofdioksied, water en ligenergie om in suurstof, water en koolhidrate. Die chemiese vergelyking lyk soos volg: 6 CO2 + 12 H2O + ligenergie → C6H12O6 + 6 O2 + 6 H2O."
Dinkskrum: Die SAKP blaas ’n (welverdiende) roemlose aftog
2025-01-17"Wat Suid-Afrika eintlik nodig het, is ’n moderne konserwatiewe party, regs van die politieke spektrum, wat ’n teenvoeter gaan wees teen radikale linkses, toksiese feminisme en woke-isme wat dreig om alles en almal te vernietig."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2024
2025-01-17Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Springmielies: Die terapeutiese waarde van oorlogsfilms
2025-01-16"Of dit nou deur persoonlike selfrefleksie of die konfrontasie van historiese trauma is, oorlogsfilms bied by wyse van katarsis en die skep van empatie ’n ruimte om genesing te fasiliteer."
Meta’s moderation cop-out will fuel misinformation
2025-01-16"Human rights observers have pointed out that Meta has been inconsistent in applying its own policies when it comes to, for instance, content related to Palestine, which has reportedly been systematically suppressed. In this regard, Zuckerberg’s positioning of fact-checking as a form of censorship aligns with Elon Musk’s supposed 'free-speech absolutism', which has also been shown to be not only hypocritical, but clearly in favour of interests on the far right of the political spectrum. But most of all, the timing of Meta’s announcement, on the eve of the return of Donald Trump to the White House, strongly suggests that Zuckerberg is currying favour with the new political powers in the US."
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Charlotte Manuel
2025-01-16"Kinders kan nou ook hul opvoedkundige programme kom doen, byvoorbeeld Greenshoots, ’n aanlyn wiskundeprogram wat laerskole gebruik en wat ook op ons rekenaars beskikbaar is. Ons het ook ons gebruikers wat aanlyn vergaderings bywoon, onderhoude doen en werksoekers kom sien watter geleenthede daar is. Ons as kleindorpiebiblioteke bied lewensbelangrike dienste aan ons gemeenskappe, omdat almal nie toegang elders het tot al hierdie geriewe nie." Hierdie onderhoud met Charlotte Manuel is die vyftiende aflewering oor ons biblioteke.
Persverklaring: Vakante pos – hoof- operasionele beampte
2025-01-16Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi aansoeke in vir die pos hoof- operasionele beampte. Aansoeke word tot 28 Februarie 2025 ingewag.
Die hele storie: ’n memoir deur Karin Kortje en Lester Walbrugh – ’n resensie
2025-01-16"Sy skryf oor die moord. Ek hoef nie eens in detail te gaan nie. Enigeen wat Karin Kortje se verhaal ken, weet van die moord. Die hele storie is ’n aangrypende verhaal, met al die elemente van ’n Hollywood-sprokie."
Pienk is nie 'n kallir nie
2025-01-16"Blou is rustig by ’n paartie,
maar ook net tot die wyn inskop."
Kaskenades
2025-01-16"Hulle stap deur na die eetkamer, gaan sit en Lodewikus vra die seën. Hy vra ook vir ’n beskermende hand oor Levitikus wat iewers op die grens veg en vir Gertruidus wat ongesteld is."
