Persverklaring: Wil jy saamskryf?

  • 0

Is jy ’n  limeriekskrywer? Het jy ’n  fantastiese sin vir humor en ritme? Wil jy saamskryf aan een van die snaaksste boeke wat hierdie jaar die lig sal sien?

Marieta McGrath, in samewerking met Ellen Botha, sowel as Naledi, stel ’n limeriekbundel saam en daarvoor benodig hulle jóú slim, skreeusnaakse, tip-top limerieke.

Vir meer inligting en om in te skryf, gaan na https://marietamcgrath.co.za/.

Sluitingsdatum: 30 Junie 2025

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top