
Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna deur Maretha Maartens (Lux Verbi, 2025)
Titel: Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna
Skrywer: Maretha Maartens
Uitgewer: Lux Verbi (2025)
ISBN: 9780796323576
Epub ISBN: 9780796323583
Sara: In dié roman word die leser meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na verskeie gebeure, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou, Sara.
Hanna: Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Sal Hanna guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek?

