Pasgelaai

SteedsDink met LitNet Akademies: Juanita M Pienaar oor haar akademiese navorsing

Juanita Pienaar SteedsDink 2025-02-27

In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor onder meer Artikel 25 van die Grondwet en die Onteieningswet, onregmatige besetting van grond, en eiendomsreg en toegang tot grond. Sy lewer ook kommentaar oor inheemse reg teenoor ’n Westerse benadering, die multidimensionele aard van regstudies en of Afrikaans ’n toekoms in die reg het. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kollig op akademikus Juanita M Pienaar: grondhervorming

Juanita Pienaar SteedsDink 2025-02-27

Grondhervorming is omstrede, kompleks en multidimensioneel. In hierdie video gesels Juanita M Pienaar oor die wat, hoekom en hoe van grondhervorming en die kardinale rol van ons howe. Artikel 25 van die Grondwet word onder die loep geneem. Juanita vertel ook meer oor haar loopbaan en haar jongste navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Konkel deur Pieter Marais: ’n resensie

Jean Meiring Resensies 2025-02-27

"Pieter Marais se dunnerige debuutroman Konkel is verlede jaar met die Jan Rabie-Rapport-prys bekroon. ... Ek hoop dat Marais reeds ’n tweede boek aan ’t skrywe is."

Alienation to loss: the route from self-alienation to self-destruction in Of fathers and fugitives by S.J. Naudé

Marietjie Lambrechts Academic research 2025-02-27

"Moreover, people are being increasingly alienated from others and themselves – not only in personal relationships, but also in the broader context of the social group and society within which they live and work."

Vervreemding tot verlies: die roete van selfvervreemding na selfvernietiging in Van vaders en vlugtelinge deur S.J. Naudé

Marietjie Lambrechts LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-02-27

"Waar migrasie voorheen verbind is met natuurrampe, politieke ideologie, gebrek aan lewensmiddele en oorloë, fokus Naudé se roman op intens persoonlike faktore en trauma as redes waarom ’n individu besluit om sy vaderland te verlaat."

I shine, o so holy: The influence of religion as a socio-cultural expectation on female teacher ("juffrou") identity construction

Mické van der Westhuizen, Yolandi Woest Academic research 2025-02-27

"In this study, we aim to explore the influence of religion as a socio-cultural expectation on the construction of the female teaching identity of an Afrikaner woman."

Ek skyn (heilig): Die invloed van godsdiens as sosiokulturele verwagting by die vorming van die juffrou-identiteit

Mické van der Westhuizen, Yolandi Woest LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-02-27

"Die navorsers se fokus in hierdie artikel is op die invloed van godsdiens as ’n sosiokulturele verwagting by die samestelling van die identiteit van ’n Afrikanervrou."

Goed, swak, toeganklik of gelaagd?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2025-02-27

Koos Kombuis vra of toeganklikheid of gelaagdheid in ’n teks gelyk is aan dit wat goed of swak is. Hy het onlangs vier boeke gelees en gee sy opinie oor elk, gemeet aan bovermelde vrae.

VVA-Leeskonferensie: "Elke kind wil lees"

Marzahn Botha ATKV-Portaal 2025-02-27

Dis weer in die nuus: Die meeste Suid-Afrikaanse kinders kan nie met begrip lees nie. Lees ’n verslag van die belangrike werk ten opsigte van kinders en lees wat onlangs as deel van die Adam Small-fees in die gedaante van ’n leeskonferensie aangebied is.

’n Rand vir ’n tand deur Chareldine van der Merwe: foto’s en video van die boekbekendstelling

Réney Warrington Kinderboeke 2025-02-27

Chareldine van der Merwe se volgende kinderboek, ’n Rand vir ’n tand, is onlangs in Gauteng bekendgestel. Réney Warrington was daar en het foto’s en ’n video gaan neem.

Aminata

Karina Muller Fiksiekompetisies 2025-02-27

"Die lewe is ’n kringloop en nog ’n sirkel is voltooi. Om my sukkelende familie te help, het ek soveel geld uit Aminata se fa uit, dat hy nie anders kon as om my sy tweede vrou te maak nie."

Al die voëls het neste begin

Charl-Pierre Naudé Fiksiekompetisies 2025-02-27

"Ons het weswaarts, en bo die storms uit, gevlieg. As jy bo ’n storm vlieg, sien jy dat om kant te kies in ’n storm vergeefs is. ’n Storm is rond."

Poorte van die hel

Jelleke Wierenga Fiksiekompetisies 2025-02-27

"Anna het opgelet dat die nuwe weduwee besonder vrolik was by die begrafnisfunksie in die saal. Die weduwee het aangedring op ’n skemerfunksie – sy het per ongeluk die woord onthaal gebruik – sodat vonkelwyn bedien kon word."

O, die donkie

Marie Schoeman Fiksiekompetisies 2025-02-27

"Sy knik en oomblikke later weerklink die gebalk van ’n donkie en Chris Blignaut val weg met 'O, die donkie is ’n wonderlike ding ...'"

Vertel, suster, vertel

Hermione le Roux-Ellis Fiksie 2025-02-27

"'Vertel, suster. Vertel.'
'Ek sal jou vertel sodra die storie klaar is.'"

The lost city

Carla Botha New writing 2025-02-27

"When cartographers come to study us,
they’ll find no clear borders, no legend
to decode the ways, we have merged."

Onnatuurlike dood

Wicus van der Merwe Poësie 2025-02-27

"As groei dan is om meer te sterf, laat ek groei.
As kaal takke beteken die dood het gekom, sien my skaamte."

Heimwee

Jeanne Henning Els Poësie 2025-02-27

"dit ruik na
Pa en
Saterdagoggende"

Breyten se lewensviering in Wellington: ’n lewe van woorde en vryheid

Jean Oosthuizen Menings 2025-02-26

"Mens sou kon gesê het: 'Stil broers, daar gaan ’n man verby' toe daar die afgelope Sondag by die Breytenbach Sentrum in Wellington hulde gebring is aan Breyten Breytenbach, die maer man met die groen trui. Maar stilte was nie van pas nie. In Ounooi se tuin by die Bôrdienghuis waar Breyten grootgeword het, was daar ’n feestelike atmosfeer om sy lewe te vier. Sy teenwoordigheid was te tasbaar, sy nalatenskap te ryk om hom stil te huldig."

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-02-26

Is jy in graad 8 en ken jy "Hop, hop, spinnekop"? Jy sal van vreugde hop as jy hierdie gratis oefenvraestel deur Cecilia Klopper aflaai, voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-toets – en goeie punte behaal. (In die vraestel sal jy boonop oor die liedjie ook kan lees.)

Top