Pasgelaai
Vonnisbespreking: Lidmaatskap van ’n mediese skema kan nie sonder grondige redes beëindig word nie
2025-02-14"Ten spyte van aansoekers se reg op privaatheid en die reg om hul persoonlike gesondheidsinligting vertroulik te hou, moet ’n balans tussen die beskerming van hul persoonlike inligting en die versekering van die finansiële volhoubaarheid van mediese skemas getref word."
Soos pynappel op pizza is net reg vir Valentynsdag
2025-02-13"Natuurlik begin die twee sjefs ook met mekaar gesels, en dis waarvoor die film op Valentynsdag begin draai."
Kollig op akademikus Elzahne Simeon De Jager: kindersorgbeskerming en ’n straatkindersprogram
2025-02-13In hierdie video gesels Elzahne Simeon De Jager oor haar nagraadse studies en navorsing en wat maatskaplike werk in Suid-Afrika behels. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
SteedsDink met LitNet Akademies: Elzahne Simeon De Jager oor haar akademiese navorsing
2025-02-13In hierdie video gesels Elzahne Simeon De Jager oor onder meer kinderregte, voorbereiding van kinders vir die hof en haar huidige navorsing. Sy lewer ook kommentaar oor die gebrek aan hulpbronne vir maatskaplike werkers. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: LitNet se Skole-afdeling (LitNet Akademies)
2025-02-13In hierdie LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Menán van Heerden oor LitNet se Skole-afdeling, komende naweek se SPAR Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo en LitNet se ope uitnodiging aan onderwysers. Fatima Allie gesels met die Barakat-span oor komende naweek se SPAR Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo, en die Afrikaanse Taalraad se ope uitnodiging aan onderwysers.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Suid-Afrika
2025-02-13"Dat dele van die ANC-leierskap vandag aanvoer dat die Solidariteit Beweging ’n eensydige beeld van die land aan die buiteland voorhou, is verstaanbaar – en bedenklik – dog wat saak maak, is om die ANC na die onderhandelingstafel te dwing vir ’n bedeling wat nie langer berus op die koloniale taktiek van verdeel en heers nie, maar wat die land se potensiaal deur binnelandse samewerking sal ontsluit."
Lucky bastard by Anthony Akerman: a review
2025-02-13"I felt it important to present an alternative version to the highly readable one he so strongly portrays. We are all different and our experiences of, and reactions to, similar circumstances can differ widely. That said, this is probably the best book that I have read in a long time."
Die einde van die Amerikaanse republiek?
2025-02-13"Die verhaal van die Amerikaanse revolusie het vir Arendt paradigmaties geword van hoe politieke gesag 'geskep' kon word binne ’n tydvak waarin tradisionele vorme van gesag soos tradisie en religie hulle houvas op mense begin verloor het."
Laterwater
2025-02-13"Dalk het hy al die tekens van die veld, die weer, die wind vergeet. Hy dink dit is wat gebeur het."
Moordstraat
2025-02-13"Toe begin ek oor die straat te skryf, bloot omdat ek nie ’n sent op my naam het nie ..."
Pasverskyn: Wilma Stockenström: Met my wysvingertop deur Ronel Foster
2025-02-13Wilma Stockenström is ’n Suid-Afrikaanse skrywer, vertaler en aktrise. Sy is een van weinig skrywers wat ’n Hertzogprys in twee afsonderlike kategorieë kon losslaan. Sy wen dit in 1977 vir poësie en in 1991 vir fiksie. Hierdie huldigingsbundel is die 17de in die reeks van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat literêre kunstenaars huldig wat met die Hertzogprys bekroon is, en wat die Afrikaanse letterkunde oor dekades heen verryk het.
Dance of bloodied feet
2025-02-13"bred barefoot
to stagger over the shards
of yesteryear’s looking glass,"
Meer as net 'n woord
2025-02-13"... eendag gaan jy die sterlig weer ontmoet
En tot dan, sit ek langs jou in dié wagkamer."
Toorkombuis: Karen se bleddie lekker steak
2025-02-13"Ek kon kwalik aan iets anders dink toe die sjef daardie wonderlike stuk vleis daar uit die hittige oond haal. Dis in die oond gebraai, kon jy sien, en nie oor die oop vuur van steakrestaurante nie. En dit het gedrup van die botter. Daardie hemelse stuk vleis land toe in die asblik ... danksy Mislike Miranda."
Press release: Otto Foundation announces winners of the inaugural Children’s Book Award
2025-02-12What makes The Otto Foundation’s book prize unique is that young readers play an active role in selecting the winning titles. Following a nomination process held last year, the shortlisted titles were included in the Otto Foundation’s annual Reading Relay, which is hosted every year among six schools in the District Six area in Cape Town.
Capitec: Stryd met die grotes deur TJ Strydom: ’n resensie
2025-02-12"Capitec se toetrede tot die wêreld van die Suid-Afrikaanse bankwese sou uiteindelik die ander kommersiële banke dwing om hulle eie benaderinge drasties te hersien, of om al meer uit te sak en besigheid te verloor."
Kaalvoet sielsgedagtes: ’n onderhoud met Milanie Vosloo
2025-02-12Milanie Vosloo gesels met Louise Viljoen van Jeffreysbaai: "Dagstukboeke het ’n spesiale, baie persoonlike en spesifieke plek in mense se harte. Dis nie net ’n middel tot ’n doel nie. Mense lees dit oor en oor en jaar na jaar en vind – soos hulle deur hul eie reis leef – moed, krag, troos en raad."
