
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondersoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie ...
Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se misdaadriller, Leeumens.
Kom kuier en gesels saam met die skrywer en Engela Duvenage op 10 April by Malmesbury-biblioteek.
Kom kuier en gesels saam met die skrywer en Engela Duvenage op 10 April by Malmesbury-biblioteek.
RSVP: 022 487 9439

