Pasgelaai

Cliff-hanger: A thousand eyes on you by Mia Arderne – a book review

Cliffordene Norton Books and writers 2025-03-11

"I wanted to love A thousand eyes on you, but it tries to be too many things at once, and in doing so becomes a kaleidoscope of almosts."

Press release: John Kani’s tribute to Athol Fugard 

LitNet In memoriam 2025-03-11

"Athol believed in me and my anger and I believed in him and his cool temperament and that the use of words is a more powerful weapon of change."

Persverklaring: Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2025-03-11

Woorde Open Wêrelde (WOW) het Donderdag 6 Maart 2025 uitblinkers van die WOW-skoolmediakompetisie by ’n galageleentheid in Stellenbosch vereer.

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-03-11

Is jy in graad 7, hou jy van musiek – maar skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Wiskunde en musiek kan vriende wees. Mens moet mooi kan tel om mooi musiek te kan maak; 'n toonleer bestaan uit sewe note, net soos die graad waarin jy is, voordat mens by die laaste noot uitkom. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou Wiskundetoets en dan sal jou punte sommer ook musiek in jou ouers se ore wees.

Marion Erskine: "Ek is die rykste mens in die wêreld"

Surene Esterhuizen, Marion Erskine Skrywersonderhoude 2025-03-10

"Ek daag enige iemand in die wêreld uit om ’n boekgroep van 11 600 mense te run met die sukses wat ons doen. Partykeer moet jy kwaai wees. Partykeer moet jy jou reëls en regulasies strenger toepas. As jy egter kyk na enige ander groepe op die internet en boeliegedrag – ons het nie dit op ons groep nie."

Lesersindruk: Uit genade, bo verdienste deur Gert Opperman

Abel Esterhuyse Lesersindrukke 2025-03-10

"Opperman sou daarna altyd geassosieer word met die suksesvolle operasionele aanwending van perde; en gesien word as beskermheer van die berede funksie van die weermag."

Persverklaring: Marlene le Roux oor Athol Fugard

LitNet In memoriam 2025-03-10

Sy verhoogstukke het stem gegee aan die stryd van gemarginaliseerdes en het die onderdrukkende apartheidsregime tot verantwoording geroep.

Persverklaring: Beeldhouers aan die beurt vir 2025 se gesogte Helgaard Steyn-prys

LitNet Kuns 2025-03-10

Suid-Afrikaanse beeldhouers kom vanjaar in aanmerking vir die gesogte Helgaard Steyn-prys. Inskrywings vir werk voltooi tussen 2021 en 2024 word ingewag. | South African sculptors are eligible for this year’s Helgaard Steyn Award. Work produced between 2021 and 2024 can be entered.

Press release: A tribute to Athol Fugard from the Market Theatre Foundation

LitNet In memoriam 2025-03-10

As an artist, his words carried the weight of history and the depth of lived experience. As a playwright, his legacy continues to inspire generations of playwrights who strive to tell stories with courage and conviction.

Persverklaring: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nog vyf vertalings van Afrikaanse werke

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-03-10

PEN Afrikaans maak graag bekend dat, na afloop van die aansoeke wat in November 2024 ontvang is, die PEN Afrikaans Vertaalfonds vyf vertalings van Afrikaanse werke ondersteun (onderskeidelik in Nederlands, Frans, Bulgaars, Spaans en Albanees).

“Wrong Fugard”

Anthony Akerman Books and writers 2025-03-10

"Athol was spending increasingly longer periods working away from South Africa, but he always returned home to write. He told me he couldn’t write anywhere else. He had to be at home."

Press release: JM Coetzee’s Life and times of Michael K on stage at the Market Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2025-03-10

Life and times of Michael K is a literary masterpiece by JM Coetzee. The stage adaptation, created by Lara Foot and the Baxter Theatre in collaboration with the Handspring Puppet Company, will have a run at the Market Theatre from 27 March to 13 April 2025.

I live in the slums by Can Xue: a reader’s impression

Zalman Davis Books and writers 2025-03-10

"Can Xue’s writing operates on the logic of dreams, and as such, the experience of reading I live in the slums is one of continuous disorientation."

Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam

Antoinette Louw In memoriam 2025-03-10

"En jy weet, en ek weet: 'The show must go on.' No matter what. Al wou ek skree: 'Hoe de hel kan ons aangaan? Weet julle dan nie?! Crystal is dood.' Maar dis nie wat jy sou wou gehad het nie."

Thrill me: Slim manipulasiestuk smokkel met gehoor se koppe

Maryke Roberts Teater 2025-03-10

Maryke Roberts skryf oor Thrill me – The Leopold & Loeb story: "Moenie dat die woord 'musiekspel' jou mislei nie. Hierdie is slim teater met ’n venynige byt, maar dis sekerlik een van die beste stukke wat jy in ’n lang tyd sal sien."

Elders gesien: My hart is stukkend, Crystal-Donna Roberts

Carien Smith Elders gesien 2025-03-07

"’n Mens het altyd geweet sy gaan groot dinge doen. Daar was nie eers ’n vraag nie. Haar drome was groot en ek het geweet sy gaan dit doen."

ALV-kongres 2025: Eerste oproep om referate

LitNet Akademies en skole 2025-03-07

Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit. Referate in Afrikaans en Nederlands word verwelkom. Versprei asseblief die kongres-kennisgewing so wyd moontlik onder taalkundiges en letterkundiges asook nagraadse studente in die taal-en letterkunde.

Pharos se grondslagfasewoordeboeke: ’n onderhoud met Annemie Stoman en Delana Fourie

Naomi Meyer, Annemie Stoman, Delana Fourie Onderhoude 2025-03-07

"Enigiemand wat nuuskierig en leergierig is oor taal, kan delf in die enorme woordeskatkis wat Pharos se produkte bied, hetsy ten opsigte van Afrikaans of ten opsigte van die ander tien geskrewe landstale."

Hoekom is Afrikanermense so bang vir ... dít?

Anne-Marie Burger SêNet-briewe 2025-03-07

"Blykbaar is pienk kleintoontjies ’n sigbare teken van ’n goeie sessie lakenvastrap. Dit mag dalk net jou uitsig op die lewe ook rooskleurig laat."

LitNet Akademies Weerdink: Die munisipale afgrond en 2026-scenario’s

Eugene Brink Seminare en essays 2025-03-07

"Ratings Afrika, ’n firma wat onder meer munisipaliteite se finansies ontleed, waarsku al sedert ten minste 2022 dat plaaslike regering op die rand van ’n afgrond is."   

Top