Pasgelaai
Mens, dier en miteskepping in Alexander Strachan se Dwaalpoort (2010)
2025-01-07"Die voortgesette spanning oor grondbesit en die verdeeldheid tussen swart en wit in die Suid-Afrikaanse aktualiteit word weliswaar binne die fiksionele raamwerk van die roman oorkom, maar word na die mite met die dier as weerligafleier oorgeplaas."
Combatting wildlife crime: an analysis of the South African environmental law framework
2025-01-07"Several wildlife species in South Africa fall prey to wildlife crime daily. Therefore, the importance of combatting wildlife crime on national soil is increasingly emphasised."
Bekamping van wildmisdaad: ’n ontleding van die Suid-Afrikaanse omgewingsregraamwerk
2025-01-07"Vanweë Suid-Afrika se oorvloedige biodiversiteit is verskeie wildspesies ’n teiken vir wildmisdaad. Daarom word die belangrikheid van wildmisdaadbekamping toenemend benadruk."
Combatting wildlife crime: a legal-theoretical analysis of the activities, related crimes and role players
2025-01-07"Wildlife crime is recognised as one of the most significant environmental crimes of our time. Environmental crimes arise from the deliberate violation of international and national environmental laws and regulations."
Bekamping van wildmisdaad: ’n regsteoretiese ontleding van die handelinge, verwante misdade en rolspelers
2025-01-07"Alhoewel die bekamping van wildmisdaad ’n internasionale prioriteit is, bestaan daar tans geen universele definisie van wildmisdaad, ’n toonaangewende internasionale verdrag of ’n aanbevole bekampingstrategie waarvolgens lande die beste praktyk vir die bekamping van wildmisdaad kan vasstel nie."
Arts that matter: Sizwe Banzi is dead
2025-01-06"The arts are alive and well in the Eastern Cape, and if you have not done so yet, now is the time to book tickets for the Mandela Bay Arts Festival, which will run from 21 February to 2 March 2025. We also have beautiful beaches and adorable baby elephants to visit when you are not in theatre!"
Wat sê Bettina? Nobs Mkhize en swart op swart rassisme
2025-01-06"Swart op swart rassisme kom nie van vandag aan nie. Xenofobie ruk kort-kort handuit, soms met steun van politici. Mikroaggressie tussen bruin en swart kom gereeld voor, maar dit word geïgnoreer."
Desert queen deur Janet Wallach: ’n lesersindruk
2025-01-06"Sommiges het Gertrude beskryf as die 'ongekroonde koningin van Irak' en as 'geheime raadgewer van Laurence van Arabië'. Ander het weer gemeen dat sy arrogant, dominerend, genadeloos en uiters ambisieus was."
Press release: Edinburgh Fringe hit Spin cycles comes home for Cape Town premiere at the Baxter
2025-01-06After a successful debut at the Edinburgh Fringe in 2023, writer and performer Jamie-Lee Money and director Larica Schnell bring their hit play Spin cycles to the Baxter Studio from 19 February to 1 March 2025.
LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Mogamat Kamedien
2025-01-05Radio 786 se maandelikse Barakat-program, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met kultuurerfenisaktivis Mogamat Kamedien.
LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Carla Theart
2025-01-03Radio 786 se maandelikse Barakat-program, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met onderwyser Carla Theart.
Wanneer jy deur God verlaat voel ... Toevlug deur Louise Viljoen: ’n resensie
2025-01-03"Daar is baie wat in hierdie boek se guns tel: goeie taalgebruik, lekker vars idees en lekkerlees-sinne. Die skrywer is nie verniet ’n joernalis en resensent nie. Sy kan met woorde toor."
Lou-Marié Kruger in conversation with Azille Coetzee about Desire at the end of the white line
2025-01-03"My decision to render my own body, sexual desires and erotic imagination present in this text is an attempt at making the personal and the sexual legible as political and theoretical in the thinking that I am doing."
Kaaps is not here to cause destruction: The perspective of role players involved in Afrikaans teaching on the inclusion of "Kaapse Afrikaans" (Cape Afrikaans) idioms to advance the restandardisation of Afrikaans
2025-01-03"To begin to address the gaps identified in the aforementioned Afrikaans language textbooks, I designed and presented an original lesson series to role players involved in the teaching and learning of Afrikaans in order to determine what contribution the inclusion of Kaapse Afrikaans idioms in a lesson series could make to the democratisation of Afrikaans."
"Kaaps issie hie om te kô afbriekie": Rolspelers in Afrikaansonderrig se siening oor die insluiting van Kaapse Afrikaanse idiome vir die herstandaardisering van Afrikaans
2025-01-03"Gegewe die leemtes in huidige Afrikaans-taalhandboeke ten opsigte van die herstandaardisering van Afrikaans, is daar in hierdie artikel ondersoek ingestel na die bydrae wat die insluiting van Kaapse Afrikaanse idiomatiese uitdrukkings in ’n lesreeks tot die herstandaardisering van Afrikaans kan lewer."
En route to clear standards and criteria for the assessment of the competence of student teachers as assessors
2025-01-03"This article, by nature an in-depth literature study, searches for deeper understanding of the phenomenon assessing the competence of student teachers as assessors using appropriate standards and criteria."
Op weg na helder standaarde en kriteria vir die assessering van die bevoegdheid van onderwysstudente as assessors
2025-01-03"Hierdie studie bevestig dat daar ’n behoefte aan werklik bevoegde onderwysers in ’n groeiende onderwysstelsel bestaan, en ’n dringende prioriteit is ten spyte van die nalatenskap van ’n gefragmenteerde, ongelyke en gebroke verlede, omdat die uitdagings van die onderwystoekoms veel groter as die nalatenskappe van die verlede is."
Rugby of niks: Interskole kraai koning in die Boland en op jou TV
2025-01-02"Die agt episodes verken onder meer wat dit verg om vir die eerste span van Gimmies of Boishaai uit te draf, wat daardie trui vir die seuns beteken, en waar geloof en toewyding inpas."
Vibe shifts: Post-woke in '25? The new escalatory approach to history
2025-01-02"Forget the standard view of politics as left versus right, populist versus traditionalist, politically correct versus, well, just about everything else. That’s all old hat now in our brave new world. Instead, a simplified and much easier way of understanding the times we live in, compared with old school history with boring events and the like, is through something called vibe shifts."
’n Vrou staan op deur Ilse Verster: ’n resensie
2025-01-02"Maar hoekom 40 jaar in ’n gewelddadige huwelik bly?"
