Pasgelaai
By die afsterwe van BB
2024-12-19"Nie alleen oor ’n verspeelde geselsie nie,
lê ek op my bed en treur oor Breyten."
Die trap
2024-12-19"Die trap is vuurwarm onder my sitvlak. My voete is twee poffers en my hakke voel asof die Trojaanse prins hulle met sy pyl en boog bygekom het."
Fresh off the press: The Traveller: Crossing borders and connecting Africa by Thebe Ikalafeng
2024-12-18
Rooisand deur Jeremy Vearey: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2024-12-18"Konvensies van vergange eras ten opsigte van byvoorbeeld geslag en seksualiteit, etnisiteit en 'ras' verskil vandag hemelsbreed van wat selfs ’n paar dekades gelede as normatief aanvaar is. Dit het tot gevolg dat afwykings van tradisionele strukturering belangwekkende gevolge het."
Op Breyten Breytenbach se nalatenskap in Oxford
2024-12-18"Wat die registeroptekenaars nie blyk te begryp het nie, is dat dit in Yolande se eie skrif is – dat ons hier, deur hierdie inskrywing, beide Breyten en sy beminde se handskrifte in Oxford sien verewig is."
Persverklaring: Studentedeelnemers kan nou registreer vir die 20ste Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees
2024-12-18Die 20ste Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 4 tot 13 Julie 2025 plaas en deelnemers kan nou registreer. Die fees is die enigste van sy soort in Afrika en trek jaarliks omtrent 300 studente. | The 20th SICMF will take place from 4 to 13 July 2025 and registrations are now open. The festival is the only one of its kind in Africa and draws up to 300 participants every year.
Hier.Na op DStv Box Office: ’n onderhoud met Trudy van Rooy
2024-12-18"But ultimately what helped me uncover Fairuz and all my characters in general, was working to discover our shared humanity." Trudy van Rooy gesels met Naomi Meyer oor haar rol in die kykNET Silwerskermfees-film Hier.Na, wat vanaf 16 Desember 2024 op DStv BoxOffice vir stroming beskikbaar is.
Map cards for Africa by Ilze Brüggemann: a review
2024-12-18"Map cards for Africa is basically built on three narrative levels: firstly, the story of Ilze Brüggemann’s reconstruction of a postcard collection, which belonged to her grandmother with the same name; secondly, the clarification of terminology regarding postcards, stamps and maps; and thirdly, a lesson in history and geography, mostly in the South African context."
ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die heel eerste wenner
2024-12-18"Wat dit [ATKV-Crescendo] wel vir my beteken het, is dat daar kennis van my geneem is en ek aangemoedig is om aan meer klassieke sangkompetisies deel te neem, wat ek toe gewen het. Dit het my in staat gestel om oorsee te gaan studeer, en dit het die basis gelê van my sukses as nasionale asook internasionale sanger."
Agterstories: Wat Sophia ons kan leer oor die ekonomie van slawerny
2024-12-18"Mens sou hoop dat die geskiedenisdepartemente van universiteite soos Kaapstad en Stellenbosch – geleë in die distrikte waar die meeste Kaapse slawe sou gewoon en gewerk het, en waar baie afstammelinge steeds hunker na ’n beter verstaan van hul eie geskiedenis – hierdie gaping sou raaksien en aanspreek."
SteedsDink met LitNet Akademies: Donovan Lawrence oor sy akademiese navorsing
2024-12-18In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Donovan Lawrence oor onder meer Afrikaans as vakgebied en as onderrigtaal, dialekte in digitale ruimtes en in die klaskamer, en die waarde van toegepaste taalkunde.
Kollig op akademikus Donovan Lawrence: sosiale media, Afrikaans en taalverandering
2024-12-18In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Donovan Lawrence oor sy belangstelling in en navorsing oor Afrikaans en die invloed van sosiale media op taalverandering in Afrikaans.
Net ’n bietjie stilte
2024-12-17Koos Kombuis smag na stilte. Tussen die blaaie van ’n boek kán ’n mens rus kry, vandaar sy aanbevelings.
Die materialisme en oordaad van Kersfees
2024-12-17"Ek walg van die oordaad van versierings, eetgoed en aktiwiteite – dít in die omgewing van ’n township met bruin en swart inwoners waar armoede aan die orde van die dag is."
Lea gaan skool toe deur Zuléka Smit: ’n lesersindruk
2024-12-17"Menige kinderboek bestaan uit ’n storie in woorde en ’n storie in prente. Albei is belangrik. Prente in kinderboeke is nie bloot mooi tekeninge nie. ’n Goeie kinderboekillustreerder dra aktief by tot die verhaal deur tekeninge weer te gee wat meer doen as bloot die storie hervertel."
Onsigbares en gelukkige eindes: ’n gesprek tussen PJO Jonker en Hennie Aucamp
2024-12-17"Met die lees van die volgende twee uiteenlopende verhale het ek nie ’n gevoel van prekerigheid ondervind nie, maar aansporing tot selfondersoek was daar beslis."
Donkerster deur Annerle Barnard: ’n lesersindruk
2024-12-17"Annerle Barnard kán skryf. Dis nie altemit nie en met hierdie heerlike spanningsverhaal sal sy waarskynlik nóg lesers wen."
Persverklaring: Stories ingewag vir 10de Woordfeeskortverhaalkompetisie
2024-12-17Skryf nou in vir die Stellenbosch Woordfees 2025 se kortverhaalkompetisie – jy wen dalk R30 000. Hierdie bundel het ’n literêre instelling geword en "dien as ’n soort jaarboek waarmee Afrikaanse skrywers iets van die spesifieke tydsgees weerspieël met elke oes kortverhale," sê Saartjie Botha, direkteur van die Stellenbosch Woordfees.
