Ons soldate in die DRK

  • 0

Daar is onlangs aangekondig dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap alle troepe uit die DRK sou verwyder. Nou het die M23-rebelle na bewering hulle deel van die ooreenkoms  verbreek en is alles weer in die weegskaal. Suid-Afrikaanse soldate sit steeds onder haglike toestande in hulle basisse – sonder gereelde kos, sonder sanitasie en sonder gereelde kontak met Suid-Afrika.

Wat nou? Wat is die regsposisie in so ’n geval? Sou hierdie soldate ’n regsgeding teen die regering kon bring?

Freek Robinson praat met Pikkie Greef, ’n regskenner en nasionale sekretaris van die SA Nasionale Verdedigingsunie.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=ark4O0Avq_8

Kyk ook:

SA se soldate in die DRK

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top