Uitnodiging: Breyten Breytenbach se gedigte voorgelees deur Antoinette Kellerman, 22 Maart in Wellington

  • 0

Poësievoorlesing: Breyten Breytenbach se gedigte
deur Antoinette Kellerman

Saterdag 22 Maart om 17:00
Breytenbach Galery
Burgerstraat 14, Wellington
RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za
WhatsApp – 0834150002

Toegang is R100 en sluit ’n glas wyn in.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top