ALV-kongres 2025: Oproep om referate

  • 0

Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit.

> Oproep om referate: klik hier

> Registrasie maak spoedig oop: https://plan2join.com/alv2025registreer/

> Meer inligting oor die ALV-kongres 2025: https://plan2join.com/alv2025/
 
 
****************************
 
 
 
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top