Diplomasie op die afgrond

  • 0

Wat gaan aan in die Regering van Nasionale Eenheid? Hoekom op dees aarde kan hulle nie die begroting goedkeur nie? En hoekom is daar skielik ’n klomp Suid-Afrikaanse sakemanne en oudpolitici in Washington besig met agterdeurpolitiek?

Freek Robinson en Theo Venter gesels oor die grootste probleme wat ons land sedert die koms van demokrasie in die gesig staar.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=R-PNgeR-V2I

Sien ook:

Ideologiese dryfkragte: Amerika en Suid-Afrika

Die AfriSol-afvaardiging na Washington: Politieke spel of etniese verteenwoordiging?

Suid-Afrikaanse kommersiële landbou se bydrae om Suid-Afrika op koers te kry moet nié onderskat word nié!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top