Die AfriSol-afvaardiging na Washington: Politieke spel of etniese verteenwoordiging?
Is “die Afrikaners” die slagoffers van onder meer kulturele bedreiging in Suid-Afrika? Word verdeeldheid tussen Suid-Afrikaanse burgers op grondvlak gesaai? Word AfriForum deur die ANC “gekanselleer”? Waar pas Kaapse Forum in die prentjie? Freek Robinson gesels met Kallie Kriel (AfriForum) en Barend la Grange (Dialoog vir Aksie).
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed