Suid-Afrikaanse kommersiële landbou se bydrae om Suid-Afrika op koers te kry moet nié onderskat word nié!

“Waar laat dit Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse kommersiële landbou? So ook die Suid-Afrikaanse besigheidsektor?”