Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ontvoer deur Constant van der Merwe

  • 0

’n Heerlike boek om 2025 se krimi-jaar in te lui. Selfs Jack Reacher sal kopknik en sê: Welgedaan! – Stefaans Coetzee, Netwerk24
 
’n Lekkerlees krimi vol intriges en interessante draaie – Irma Steffens, Sarie
 
Beslis aan te beveel. – Maryke Roberts, LitNet
 
Kom kuier saam op Wêreldboekedag (23 April) by ’n boekgesprek oor Ontvoer deur Constant van der Merwe by Strand-biblioteek, waar Maryke Roberts met die skrywer in gesprek sal wees.
 
Meer besonderhede:
23 April 2025 om 11:00
Strand-biblioteek, hoek van Piet Retief- en Millsstraat, Strand
RSVP: 021 444 3106 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top