Pasgelaai

"Tired" by Keorapetse Sebokolodi

Keorapetse Sebokolodi 2012-11-09 Remember the days when you said we'd be together
Was it all in my head thinking we would last forever?
You’re wasting my time, you playing these games with me
Why wont you just let me breathe, oh baby?

"True Love" by Chantelle van der Merwe

Chantelle van der Merwe 2012-11-09 Your eyes tell a story
that I never will forget
Your lips are sweet and tender
when you kiss me on my head

"Untitled" by Zaida Dawood

Zaida Dawood 2012-11-09 So many hours I’ve spent alone
Many times I’ve tried to call you
only to just hang up the phone
Amazing that it’s no surprise how much I wish I had you

"Waiting Here For You" by Nicki Sutherland

Nicki Sutherland 2012-11-09 I am sitting on the floor
Thinking about you
All these memories unfold
And I am missing you

"Wrecking Ball Day" by Joshua Grierson

Joshua Grierson 2012-11-09 Forgive me, my brother
but this is what I am
A house that's in danger
of being torn from its frame

Trein na Kalkbaai

Graham Isaacs, Naomi Meyer 2012-11-09 "Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.

LitNet: Jou haikoe

2012-11-08 LitNet: Jou haikoe

Video-onderhoud met Zinkplaat: Liriekskryfwenke

2012-11-08 In hierdie eksklusiewe Sing 'it-video-onderhoud gee die ouens van Zinkplaat bietjie insigte oor hoe hulle self lirieke skryf en daarmee omgaan.

Check out this exclusive Sing 'it interview with Zinkplaat in which they give some insight into how the band writes and works with lyrics.

Video-onderhoud met ekhouvanjou,okay!: Liriekskryfwenke

2012-11-08 In hierdie eksklusiewe Sing 'it-video-onderhoud gee die ouens van ekhouvanjou,okay! bietjie insigte oor hoe hulle self lirieke skryf en daarmee omgaan.

Check out this exclusive Sing 'it interview with ekhouvanjou,okay! in which they give some insight into how the band writes and works with lyrics.

Ware misdaad

LAPA Uitgewers 2012-11-08 Kom vanaand om half sewe na Eldoraigne Village Mall se Fabulate koffiewinkel - en ontmoet die skrywer van Mens of monster.

Pieter: Onredelikheid oor Obama Cohen?

Hans Richardt 2012-11-08 Het ek dit verkeerd of was Obama se ma uit dieselfde Jahweh Cohen se stamboom?

Pieter Redelinghuys?

Hans Richardt 2012-11-08 Wat het almal so 'n obsessie om 'n punt te probeer bewys oor Obama, met etniese amalgamasie/ kleurling?

Emosionele plakkery?

Hans Richardt 2012-11-08 Hel, hier is darem erge emosionele plakkery hier op webwerf.

so byna ampertjes

Jacobus Faasen 2012-11-08 Mens bai’ na, aan Self-ontbloot, koelbloedig Self d’gradeer,
eie, Eie, struktuurg’weldsapokalipties, hlopekhalik wil lat ly,

Romney, the 'priviledge son'?

Hans Richardt 2012-11-08 Hy was vrygestel van 'draft' agv sy pa se politieke status en geloof.

Vir Thys steeds oor die Wetenskap

Jan Rap 2012-11-08 Hierdie 'ruis' wat 'n oorblyfsel sou wees van die oerknal, uit watter rigting kom dit? Met ander woorde, kan mens bepaal waar die oerknal plaasgevind het?

Die VSA Presidentsverkiesing

Thomas 2012-11-08 Is Jahweh dalk nie so alomteenwoordig en almagtig soos beweer word nie?

Oor kalenders

Panda 2012-11-08 "Brittanje het die Gregoriaanse kalender eers in 1752 ingestel toe die fout al tot 11 dae geakkumuleer het, deur 2 September deur 11 September te laat volg. Daar was glo taamlike ongelukkigheid en selfs opstande omdat sommige onderdane van mening was dat hulle lewe met 11 dae verkort word."

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Elza Smal

Elza Smal 2012-11-07 Die eerste inskrywing in ons haikoe-kompetisie, deur Elza Smal

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Elza Smal

Elza Smal 2012-11-07 Elza Smal se tweede inskrywing vir LitNet se Haikoe-kompetisie!
Top