Pasgelaai

Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld

Eleanor Lemmer 2012-10-16 "In hierdie artikel maak ek gebruik van analitiese outo-etnografie om ondersoek in te stel na die vraag: Hoe word akademiese habitus in die universiteit as veld ontwikkel en volgehou deur die loop van ’n lang akademiese loopbaan?"

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 aangekondig

2012-10-16 Tafelberg kondig hulle wenners van die 2011/2012 Sanlam-prys vir Jeuglektuur aan.

Profiel

Wessel Stoltz 2012-10-16 Mens hoor beslis so bietjie Breyten in hierdie gedig van Wessel Stoltz

in wisselkoersperspektief

Waldemar Gouws 2012-10-16 Waldemar Gouws kom van aangesig tot aangesig met Die Antwoord in hierdie gedig.

Pienk

Marius F Ackermann 2012-10-16 "Ben Botha se bloed pomp vanaand blouer as gewoonlik. Oor minder as twintig minute draf sy span op die veld, en hy is nog nie eens naby die stadion nie. ’n Seisoenkaartjie verseker wel jou plek in die Bulkraal, maar vir parkering moet ’n man maar self kop stamp."

Dividable Grand creating a buzz

Henry Cloete, David Vermeulen 2012-10-15 "Music has never been a competition for us, and shouldn't be for anyone. Our sound is our sound, and we don't try to be better or different, because it wouldn't be 'us'."

Meester 4: Wat is die telling nou, Jacobus?

Danie Cronjé 2012-10-15 Die deelnemer aan die tenniswedstryd presteer ook nie juis in wiskunde nie.

Andries Vrey: 'Ons is baie trots op die pas afgelope fees'

Henry Cloete, Andries Vrey 2012-10-15 "Ek kan dit onomwonde stel dat daar tans geen sprake daarvan is dat die fees na Pretoria, of enige ander plek, verskuif gaan word nie."

Die definitiewe skaal waaraan Afrikanerskap gemeet kan word

Pieter Redelinghuys 2012-10-15 "10 punte vir wit persone wie se ouers afstam uit Holland, Frankryk en Duitsland, en hierdie lande tydens die sewentiende eeu verlaat het."

Evangeliese Jesus was nooit getroud nie?

Hans Richardt 2012-10-15 "Nou, as Jesus nooit in ’n heteroseksuele verhouding in evangelies was nie, waar kry Paulus hierdie vandaan, as ongetroude man wat sy liefde aan sy bediende verklaar?"

Diskriminasie teen vroue in SA?

Hans Richardt 2012-10-15 "Tog moet ek as 'polities wit' geklassifiseerde man in 2012 SA, die wrewel van hierdie onderdrukte vroue in die werkplek dra en voel."

Dolf, net eenvoudige vraag?

Hans Richardt 2012-10-15 "Klink vir my as ’n ander inset behalwe die man van ’n heteroseksuele verbintenis dan nog 'binne die eg' geag word deur jou?"

Kan God toornig en jaloers wees?

Heiden 2012-10-15 "Maar dan kan so ’n gees mos nie ’n invloed hê op materiële dinge nie, net so min as wat ’n buffel ’n vliegtuig kan loods?"

Jan Rap, jy verwaarloos my

Heiden 2012-10-15 "So, ek voel jy moet my nou erkenning gee, en ophou om jou IK-toetse op my te probeer."

Dolf, wat ontstel jou so?

Hans Richardt 2012-10-15 "Dis dieselfde gevoel wat ek oor 'patriotisme' en ou NP gekry het op ’n kol."

Hoe bevry is die gemiddelde Suid-Afrikaner?

Hans Richardt 2012-10-15 "Aan die een kant 'regte' en aan die ander kant 'mindset'?"

Karoo 'branding'?

Hans Richardt 2012-10-15 "Om met houtdroppers ’n koelte te maak, is baie duur."

Vir Hans oor sy Hensopperbrief

Jan Rap 2012-10-15 "Die feit dat Bloemfontein en Pretoria deur die Britte en hulle geallieerdes oorgeneem was het nie beteken die oorlog was verby nie, nog lank nie, soos jy uit die geskiedenis kan sien."

Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip

Helize van Vuuren 2012-10-15 "Die idee van rotskuns as "dream writing" is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."

Vir Heiden en Chris Dippenaar oor die horlosie

Jan Rap 2012-10-15 "Dus, die eerste sodanige posisie is een elfde van 60 minute, wat 5.45 repeterend minute gee."
Top