Pasgelaai
"If one day" by Lisa Harris
2012-11-06 If one day you felt like crying, call meI don’t promise that I can make you laugh
but I can cry with you
"Midnight Letter" by Vernonique Jane Meyer
2012-11-06 I’m staring at this notebook pageI wonder if I’ll feel the same
Time is against us here
and you are slowly slipping away
"Sing It" by Benjamin Moshatama
2012-11-06 Sing itSing it
Sing out, your fear
Shout out
Shout loud
We ready to lift up the voice of love
"Without You" by Bianca Frost
2012-11-06 Everything’s gonna be alright, I say yeah yeah yeahEverything’s gonna be okay, I mean it yeah yeah yeah
Die Afrikaanse skryfgids
2012-11-06 "Vóór ek nog mý kopie bekom het, was daar al aspirantskrywers wat my vertel het hoe goed die boek is. Ek het dit intussen gelees en ek beveel dit nou aan vir enige persoon wat in skryf belangstel." Izak de Vries resenseer Die Afrikaanse skryfgids.Sensus 2011
2012-11-06 "Ek dink dit wys dat Afrikaanssprekendes nog nie heeltemal deur die ANC-gedrewe angliseringsgolf oorspoel is nie, omdat ’n betekenisvolle aantal mense nog bereid is om hulle met Afrikaans te identifiseer." Theo du Plessis oor die taalstatistiek."Crossroads" by Nolan Sampson
2012-11-06 Where life’s roads leadsno one ever will ever know
The unknown journey of life
Where just possibilities exist and
life’s questions get more
Don’t know what’s in store
As I walk the road as once before
Because …
"Down on my knees" by Nolan Sampson
2012-11-06 Inside, I cry silentlyInside, I die quietly
Outside, I lie openly
Carry a mask hopelessly
Still love you endlessly
‘Cause hope is gone on wings of lies
"Final Goodbye" by Nolan Sampson
2012-11-06 Your love for me just isn’t strong enoughfor you to stay and be my love
For some odd reason
I just can’t let it be
"Genadelose Engel" deur Andre Fourie
2012-11-06 Jy’s die een wat roep van buiteDuisternis verblind my oë
Die vrugte van jou boom is ? verleidende gif
Maar ? vyeblaar bly my verskoning
M3HSS
2012-11-06 superstreng g’programmeer, struktuurgeweldswildernis in,hlopekha Mens, ter wille van Oorlewing, t’midde van t’kort,
Die waarheid onder Oupa se hoed
2012-11-06 “Op dees aarde is daar min dinge wat my nog sal verbaas”. So hoor ek Oupa eenkeer oor ’n saak of gebeurtenis sê.
Jan Rap en Afrikanerskap
2012-11-06 "Die ANC is besig om hierdie land onberekenbare skade met ras-obsessiewe denke aan te rig. Ek is werklik bang dat ons soortgelyke skade aan Afrikaans gaan aanrig as ons nie ons obsessie oor ras gaan begrawe nie."
Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde
2012-11-06 Die aarde se rotasiespoed het oor miljoene jare beduidend afgeneem, hoofsaaklik as gevolg van die maan aangedrewe effek van getye op die oseane van die aarde.Richard van der Ross oor slawerny
2012-11-06 "Van der Ross maak gewag van 'n belangrike oorweging, naamlik dat slawerny beoordeel moet word in die konteks van wat aanvaarbaar in daardie tyd was."In die land van Kammalielie
2012-11-06 "Ek bôgom byvoorbeeld soos ‘n histeriese apie op een van die liedjies wat gaan oor ‘n besoek aan die dieretuin. Die klankingenieur het ‘n paar keer bekommerd in my rigting gekyk terwyl ek so gebôgom het!" Anna Davel vertel van haar toonsettings van Jaco Jacobs se gedigte."Belydenis van 'n Uitgeworpene" deur Daan Oosthuizen
2012-11-05 As ek soos julle kon wees sou ekNiks voel dieselfde vir my as jy
Verduur my asseblief net meer
In plaas van my identiteit probeer keer
"It ended too quickly" by Lara Putter
2012-11-05 It ended too quicklyIt ended today
I'm still have to think of the reasons
But this thinking takes too long and
these reasons feels more like excuses
