"Jy moet my liefhê" deur Heleen Malherbe

  • 0

Jy moet my liefhê

Jy kan die vuur oorkom
'n Stukkie hemel gryp
Al die reëls verbreek
Maar vir eers
moet jy drome leef

REFREIN:
Jy moet my liefhê
met jou hele hart
Jy moet my drome keer
voor dit splinters val
Maar vir my
moet jy my drome deel
en in my drome
moet jy net myne wees

Jy kan die wêreld keer
Die maan se gesig steel
Jy kan die wolke klop
Maar vir eers
moet jy in my drome wees

REFREIN

Jy kan om die maan loop
Die sterre ronddra
In die melkweg speel
Maar vir eers
moet jy net myne wees

REFREIN

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top