"Jy moet my liefhê" deur Heleen Malherbe
2012-11-12 Jy kan die vuur oorkom'n Stukkie hemel gryp
Al die reëls verbreek
Maar vir eers
moet jy drome leef
"Hart van glas" deur Heleen Malherbe
2012-10-25 laat my weer liefhêlaat jou liefde vry
haal uit jou hart van glas
jou liefde vir my
