Pasgelaai

Knoppiesdoringstraat is ’n verrassende, hoogs aangename debuut

Chutney de Ridder 2012-09-27 "Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry."

Open Book 2012: Philida-bekendstelling

Chrizane Geldenhuys 2012-09-27 André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy nuutste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.

Lank lewe die Arwantyne!: Elzette Steenkamp gesels met Eben van Renen oor Afrikaanse wetenskapfiksie

Elzette Steenkamp, Eben van Renen 2012-09-27 LitNet het behoorlik wetenskapfiksie-koors! Elzette Steenkamp het met die Afrikaanse WF-skrywer Eben van Renen gesels oor sy nuwe boek, die stand van wetenskapfiksie en fantasie in Afrikaans en die gebruik van hoofletters.

Is jy hier vir die musiek? (Of sit dit in jou klere?)

Albert du Plessis 2012-09-27 "Onwillekeurig, voor ek kan keer en per ongeluk glip die woord 'sell out' by my mond uit ..."

WF 2012: 00:00

Lara du Preez 2012-09-27 "'Dit het begin.' Dis eers toe Izak vra: 'Kama?' dat ek besef ek het hardop gepraat. Ek kyk op my horlosie. 22:30. Ek het ’n uur en ’n half."

Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie? 2012-09-27 "Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."

Tempest: Begin by die titel ...

Kerneels Breytenbach 2012-09-27 "Dink net: laat-loopbaan se tema, musiek kon vroeg-loopbaan gewees het …"

SA politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Byvoorbeeld, Vavi se gaste by sy huis kom in miljoenrand-karre aan, nie in ’n ratelende taxi vanuit ’n shack nie."

Kwart voor 'n bloedbad deur De Wet Potgieter

LAPA Uitgewers 2012-09-27 "De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was."

Die vrye wil herbesoek

Kobus de Klerk 2012-09-27 "Dus, die mensekind se vrye keuse is sy eie besluit ooreenkomstig sy vrye wil, maar nie sy reg, nie."

Parallelle in politiek?

Hans Richardt 2012-09-27 "Die huidige SA arbeidswetgewing is geskoei op die Duitse model, akademies, as iemand probeer sê ek is van merk af."

Alternatiewe teen 'nasionalisering'?

Hans Richardt 2012-09-27 "Dis tog so oud soos die industriële revolusie en was al dikwels gebruik met sukses."

Boekbekendstelling: Dans met die rooi rok

LAPA Uitgewers 2012-09-27 Maak seker jy woon die boekbekenstelling van Woutrine Theron se spanningsroman Dans met die rooi rok by.

Waaroor Wiskunde-onderwysers kan glimlag: Die SBA se gratis kongres

Marise Oberholzer, Naomi Meyer 2012-09-27 Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bied in Oktober 'n gratis Wiskundekongres in Oudtshoorn aan. Naomi Meyer het vir Marise Oberholzer, Projekbestuurder: SBA Wiskundekongres, hieroor uitgevra.

Dankie Jan

Boer in Beton 2012-09-27 "Dit is net altyd nie so maklik nie, maar ek probeer."

boemerang van manga

Jacobus Faasen 2012-09-27 "Planeet Aarde, Univers, Heelal, als wat Mens erf,
Skepper Slaan 8, Khangela wie sabela Sý Langa ..."

Mens of monster deur Carla van der Spuy

LAPA Uitgewers 2012-09-27 "In Mens of monster word die geweldsmisdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk."

André P Brink se Philida

2012-09-27 "Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê."

Die mense op die parkbankie: Bench

Renata Redelinghuys 2012-09-27 "Bench is vars, eg Suid-Afrikaanse teater waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Wees eerlik met jouself, erken dat jy nog altyd wou weet wat in 'sulke tipe mense' se koppe aangaan ..."

Jan Braai se Vuurwerke

2012-09-27 "Dit is by die vuur waar die koring van die kaf geskei word en met sy nuwe boek wys Jan Braai jou hoe!"
Top