Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Lindie White

  • 0

 

Vier ryp appeltjies
Ruik netjies soet op ’n ry
Pangas kerf koppe oop.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top