Pasgelaai
Foto's: Karoo Book | Boek Bonanza
2012-10-18 Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor Letterkunde en die ekologie, geborg en aangebied deur LitNet Akademies.
Kiek-en-fliek: Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend
2012-10-18 Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.WF 2012: Die kus
2012-10-18 "Skielik begin die piramide skud en daar verskyn ’n kraak op die marmerplate langs die piramides. Ek sien toe honderde figure wat deur die marmer breek."Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman
2012-10-18 "Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."
David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature
2012-10-18 "It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"Resensie-gesprek: Volledige kodes ontbreek dikwels by kommunikasie
2012-10-18 "Dit laat my altyd dink aan Lena van Wyk wat 37 keer (of was dit op 37 plekke?) geprikkel is deur ’n boek van Etienne Leroux – en sy het hierdie reaksie gehad bloot op ’n klompie aanhalings uit die boek. Stel jou haar toestand voor as sy die werklike boek sou gelees het!"Doodgelukkig om te lewe (Morituri te Salutant!)
2012-10-18 "my nuuskierige kleutervingers was loshande net-net stil genoeg om die draaitafel se naald in ’n plaat se groef te laat val toe hierdie doodsbesef op my neerdaal ..."Ons sê baie-baie-dankie!
2012-10-18 "Sedertdien is ek groot dank verskuldig aan die internet in sy geheel, en spesifiek sy aangetroude neef, alom bekend as sosiale media."
Jaco Fourie, ek rook my hemp hemp?
2012-10-18 Synde jy so aangaan oor hippies en hemp wat as dagga gerook was, het ek vanaand 'n stukkie van hemp hemp in my pyp gestop. Dit het my laat hoes en niks verder nie.
re Lewe Twee
2012-10-18 Skepsel wat van kleintyd af wan-, misdaad aanleer,ouers nie eens poog, rolmodel-modelleer t’v’rstaan,
“Duiwelspiek”-dissipelskap vir niks verruil, laat gaan,
verder v’rval in onkund’-ontkenning, sonner v’rweer
Jan Rap, jou retoriek oor Afrikanerskap?
2012-10-18 Jou retoriek wys mos jou waardesisteem en persoonlike filosofie?
Musiek
2012-10-18 As mens na Springsteen se musiek oor vier dekades luister, kan mens die groei in mens by hom hoor. Van testosteroongedrewe man, na dieper denker oor lewe.
Witvleis vir ouer hart?
2012-10-18 Ek lees ook dat hoenderboere nou brommerlarwe kweek in tonne, om die hoenders se proteïene-voer te wees, om produksiekoste laag te hou en dit gee my 'n knop in keel deesdae.
Dolf, kry 'n Stellenbosch-'cougar'?
2012-10-18 Lyk my jul manne sukkel daar, want die tannies laat jong manne en vroue 'sinkplaat stofpad' ry in Stellenbosch?
J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie
2012-10-18 Die gewilde agnostiese bewering dat die Ou Testamentiese geskrifte eers gedurende die verstrooiing en daarna opgeskrywe is, is eweneens bog.
