Pasgelaai

J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling

Kobus de Klerk 2012-10-22 "Gericke gaan ook van die standpunt uit dat die historiese verhaling fiktief is, omdat daar in sommige plekke tipografiese foute voorkom."

Retoriek druk waarde sisteem uit?

Hans Richardt 2012-10-22 "As 'n obsessie in 'n gebied onderliggend bestaan by 'n persoon, dan druk die persoon dit uit en jy beweeg hom/haar nie 'n aks nie."

ABSA en skelmstreke

Maya 2012-10-22 "Klink vir my asof hulle nie wil hê ons moet ons huislenings vinniger afbetaal nie."

“taal van onderdrukker” (“isiBhulu”)

Jacobus Faasen 2012-10-22 nu lat oud-vryheidsvegter moedertaal biza “isiBhulu”,
sit Afrikaanse mos met een moersk’ hlungu, kakhulu,
sou’t g’pas is, indien, wan’r, as, Mens nog “Boer” was,
superioriteitsg’wys, as sodanig ge-“klas”, nogge “ras”

Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe?

Panda 2012-10-22 Ek sien jy sê die ‘Skeppingsleer’ —  ek aanvaar jy bedoel Kreasionisme of, soos  aanhangers deesdae verkies om daarna te verwys, ‘Intelligente Ontwerp’ — is ’n geloof? Is jy seker jy bedoel wat jy sê? ’n Geloof nogal — jou wragtig?

Vir Jaco oor verdra

Jan Rap 2012-10-22 Wat ek bedoel is dat jy as Afrikaner (en dus ek en al my maters en die volgende ou) nie in die Nuwe! Verbeterde! SA nie verdra word nie.

Jan Rap, Neem-plantasies in Karoo?

Hans Richardt 2012-10-22 Die Neem-boom het soveel voordele, dat enige projek in bv die Karoo met so 'n eksperiment die moeite werd kan wees.

Antwoord op Thomas se 'Afrikanergesprek'-brief

Jan Rap 2012-10-22 Ek kry die gevoel hierdie 'inklusiewe' neiging gaan hand aan hand met die versoeningsmode wat nou so allesoorheersend is en in die lig hiervan lyk dit vir my geforseerd en meewarig (mooi woord wat ek nou by jou gesien het).

Knyptangvrae vir Jaco

Thys Human (PTA) 2012-10-22 Jaco, jy loop en spog met jou "Nuwe Afrikaner" (NA) wat dan nou die pas vorentoe sal aangee, maar jy laat ernstig na om vir ons te vertel presies hoe die NA lyk, wie een kan wees en wie nie en presies waarheen julle wil met die NA?

Bel die Boere, meneer!

2012-10-22 Ek hoor haar nog lank voor ek sien wie dit is. Skel-skel kom sy in en raas met iemand wat nie hier is nie.

En Moses op de berg geklimmen … vloog weg

Angus 2012-10-22 "Kopskuddend blaai hy terug en lees weer: 'En Moses op de berg geklimmen,' blaai weer om terwyl hy grootoog die gemeente in die gesig staar: 'en Broeders en Susters, hy vloog toe so wragtag weg.'"

Die aanspraak van lewende wesens: 'n aangename kennis en 'n leegte

Naomi Meyer 2012-10-22 Bekendstelling van Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens: steelfoto’s, twee gesteelde foto’s, 'n aangename kennis, eerste indrukke en 'n leegte.

Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend

Naomi Bruwer 2012-10-19 André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.

ATKV-groete en -ondersteuning aan onderwysminister Angie Motshekga op Onderwysersdag

2012-10-19 ’n ATKV-afvaardiging het op Onderwysersdag die kantoor van Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in Pretoria besoek.

WF 2012: ’n Verandering

Mivuyo Matai 2012-10-19 WF 2012: ’n Verandering

Baie belangrik: Gaan jou blog saam skuif? En wat kan jy verloor?

Naomi Meyer 2012-10-19 "Wat om nou te doen: as jy nie die afgelope ses maande geblog het nie, maak vir jou kopieë van alle bloginskrywings wat jy wil behou. Maak ook seker dat die al die inligting wat moontlik verlore kan raak – soos in hierdie bloginskrywing genoem – veilig bewaar."

Basson bied perspektiewe op die teaterbedryf van gister, vandag en môre

Ihette Senekal 2012-10-19 "Kind Hamlet is deels huldeblyk aan die veterane, ode aan en pleidooi vir die teater, onderhoud, repetisie, gesprek, kommentaar, mentorsessie en opvoering van gedeeltes uit Hamlet."

WF 2012: Eksperiment AL1: ALONe

Stephan Bester 2012-10-19 WF 2012: Eksperiment AL1: ALONe

LitNet-kommentare | LitNet comments: 16.10.2012-17.10.2012

2012-10-19

Die volgende kommentaar is van 16–17 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 16–17 October 2012. Log in to leave your comment.

LitNet: Jou onvertelde storie

2012-10-19 LitNet: Jou onvertelde storie
Top