"Bokskitaarblues" deur Altus Booysen

  • 0

Bokskitaar Blues

Ek het gekyk vir die mikrofoon
wat daar agter in die hoek staan
Ek het gestaan en staar
terwyl die liriek in die lug hang
Ek het dit aangekyk, gegryp en gesing

Gee my 'n mineur en 'n haelgeweer
Gee my 'n double on the rocks vir die heimwee
Vanaand huil ek saam met die honne
Nog 'n keer

REFREIN:
Noem my old school
Noem my die blues man
Gee my 'n bokskitaar en 'n boksie fun
Onthou net een ding
'n Blues man kán

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top