"Dis hier waar ek woon" deur Altus Booysen
2012-12-20 Soms is dit bewolk hier in die suide van Afrikagelukkig skyn die son altyd daarna
Dan maak ons vuur onder die sterre met sekelboshout
Ek drink my bier yskoud want dis lekker in Suid-Afrika
"Bokskitaarblues" deur Altus Booysen
2012-11-13 Gee my 'n mineur en 'n haelgeweerGee my 'n double on the rocks vir die heimwee
Vanaand huil ek saam met die honne
Nog 'n keer
"Eiland van verlange" deur Altus Booysen
2012-11-13 Die son se oë loer vir my op die horisonmet die mistigheid van die môre vermom
Dis nog vroeg as my skaduwee bakhand staan
vir 'n palmboomblaar en 'n bokskitaar
"Love Disease" by Altus Booysen
2012-11-13 Pick up your clothes, babyon the bathroom floor
Before you leave, baby
close the door
