Pasgelaai

LitNet-kommentare | LitNet comments: 18.10.2012-22.10.2012

2012-10-23

Die volgende kommentaar is van 18–22 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 18–22 October 2012. Log in to leave your comment.

Winners of the M-Net Literary Awards 2012 announced

2012-10-23 The winners of the prestigious M-Net Literary Awards were announced at a glorious event at the Hyatt Hotel in Johannesburg on Friday, 19 October. The M-Net Literary Awards are the only fiction awards that honour novels in all eleven South African official languages.

Gemeenskapsentrum norSA in Wellington: Waar jy jouself leer ken

Albert Maritz 2012-10-23 "Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.

Lewe in 'real world' Oester?

Hans Richardt 2012-10-23 Wonder ek waar almal gaan skoolgaan en werk, as Karoo-fragmentering al die boere tot niet het, en wat gaan hulle eet?

Havgard en Kie

Jacobus Faasen 2012-10-23 toe sjirurgijn Havgard Goeie Hoop-hawe binnekom,
genade, deeske Deen, m’t eerste sien heel v’rstom,
nog soveel meer so, toe hy sy aanstaande ontmoet,
kopervel ongeoker, styl Europees, multi-talig, soet

Africa Burn, uitdruk van kreatiwiteit

Hans Richardt 2012-10-23 Ek is die ondenkbare 'hippie afrikaner' wat nog leef in SA, vrydenkend sonder zol of bier in hand.

J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III

Kobus de Klerk 2012-10-23 Gericke se mening dat die God-konsep dus net in die lees van Godsdienstige tekste bestaan en nie daarbuite nie, is eweneens onhoudbaar.

J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – II

Kobus de Klerk 2012-10-23 Dit is spekulatiewe aspekte wat deur agnostici gebruik word om twyfel te probeer bewerkstellig, maar is tot die kruks van die ware Godsdiens, van geen wesentlike nut en waarde, nie.

J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – I

Kobus de Klerk 2012-10-23 Agnostici voer graag so ’n lysie van sogenaamde redes aan waarom mense kwansuis die Godheid versin, het – om aan allerlei sielkundige en sosiale behoeftes te voorsien – God as ’n tipe van ’n nie-werklike kruk. Maar dit is ongefundeerde snert.

Afrikaner-foefies

Jaco 2012-10-23 Wat is vir jou belangriker?  Afrikaner-foefies van die verlede, en verewig daaroor te top, OF ‘n gesamentlik aanslag deur die breër Afrikanerdom (FW ingesluit) teenoor die inheemse Afrikaner-vyand, by name die ANC, in Afrikanerbelang?

Loflyf-antwoorde aan Thys

Jaco 2012-10-23 Dit was toe nie “knyptang”-vrae, after all nie. Al vier vrae het basies te doen met een vraag, nl Wat is die Nuwe Afrikaner?

Die Wetenskap

Jan Rap 2012-10-23 "Hierdie aanraaiers praat van Die Wetenskap asof dit een of ander alwetende entiteit is, iets soos 'n orakel wat in 'n hut in die middel van die bos bly of in 'n grot bo teen die berg."

Inligting | Sing 'it 2012

2012-10-23 Alles wat jy hoef te weet oor LitNet en Sanlam se Sing 'it-liriekskryf-kompetisie.

Artists| Sing 'it 2012

2012-10-23 Check out the awesome line-up of top South African artists for Sing 'it 2012.

Kunstenaars | Sing 'it 2012

2012-10-23 Kyk na die lekker groepe en musikante wat aan Sing 'it 2012 deelneem.

Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik stof Fifty Shades uit

Naomi Meyer 2012-10-23 Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik klop Fifty shades of grey ’n week lank as topverkoper. Maar is alles maanskyn en rose? Naomi Meyer het haar gevra.

Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma!

Gustaf Pienaar 2012-10-23 "Verdere bloedtoetse wat ook op húlle uitgevoer is, het getoon dat die twee seuntjies kort na geboorte in die hospitaal omgeruil is. Gavin was nie mej Clinton-Parker se natuurlike kind nie; haar kind was Robyn. En omgekeerd: Robyn se natuurlike ma was nie mej Dawkins nie, maar mej Clinton-Parker."

LT-Afrikaans: Kom laat ons praat!

Cecilia van der Merwe, Naomi Meyer 2012-10-23 "Siende dat LTA se visie is om Afrikaans as 'n taal te bevorder, gesels ons gewoonlik met ander Afrikaanssprekendes oor sake wat tipies van toepassing is op die Afrikaner."

WF 2012: Vleisvreter van Cedora

Karlien Bester 2012-10-22 WF 2012: Vleisvreter van Cedora

WF 2012: Nagmerrie

Werno Katzke 2012-10-22 WF 2012: Nagmerrie
Top