Pasgelaai
"Simultaan van myself" deur Claus Wegmann
2012-10-25 Amptenaar by die moskee,bewaar jou gebod
Ons almal beweeg in 'n haspel
onseker rondom die woord van God
"Haar naam was Lisa" deur Emile Viljoen
2012-10-25 Die nag is lankVat my aan my hand
Lisa vat my aan my hand
My hart staan op die rand
ek wag vir jou aan die anderkant
Michael Jackson HIStory show - Lank leef die koning
2012-10-25 "Ek en Michael Jackson (MJ soos ek hom noem) is ou vriende ek ken al sy liedjies ..." Mischke le Cordeur vertel hoekom jy jou kaartjies vir hierdie vertoning by die Kunstekaap moet koop terwyl daar nog kans is."My televisie is aan" deur Eugene Vijoen
2012-10-25 My televisie is aanen ek kyk na die maan
Ek wens ons was nog saam
Meester 5: Wat Google ons leer
2012-10-25 Meester se klas leer hoe opvoedkundig soekenjins kan wees.Kom kyk kabaret uit die hart ... op ink
2012-10-25 Uit hart op ink is by Aan de Braakteater, Alexanderstraat, Stellenbosch op 26 en 27 Oktober om 19:00. Kaartjies kos R90.
23 Oktober 2012: Antjie Krog verjaar
2012-10-24 By die geleentheid van Antjie Krog se verjaarsdag vra Bibi Slippers haarself af: wat maak Antjie se gedigte beter as die ander rympies wat mens om elke hoek en raai op die internet opspoor?Maandag 3 September 2012
2012-10-24 Elize Koch onthou vir Neville Alexander op die dag van sy vaarwel.by sy rekenlessenaar met sy voet in ’n pro forma-verslag
2012-10-24 'n Gedig vir die tyde wanneer "o magtig!" net te kort en net nie kragtig genoeg is nie...Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters
2012-10-24 LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser
2012-10-24 "Skoenlapper getuig van insig en mensekennis; die karakters is oortuigend en prikkelend, die ruimte word vernuftig gebruik as toeligting tot die karakters se optrede sowel as om atmosfeer te skep."WAT? Borg 'n woord!
2012-10-24 "Streektaalwoorde en -uitdrukkings kan gerus aan ons gestuur word. Dit is vir ons net so belangrik soos Standaardafrikaans." Willem Botha gesels woorde.Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente-vrywilligers
2012-10-24 "Die bewustheid dat vrywilligers nie net mense help en hul gemeenskappe dien nie, maar dat die werk wat hulle doen ook gevolge vir hulle self het, het my genoop om kwalitatiewe navorsing hieroor te doen en uit te vind wat ons studente beleef."KykNET-hoogtepunte – November 2012
2012-10-24 Dagbreek is die Afrikaanse betaalkanaal se varsgebakte ontbytprogram wat weeksdae tussen 06:00 en 08:00 opgedis sal word om kykers krag vir die dag te gee.Fokusberoep: Radiojoernalis
2012-10-24 Wil jy elke dag met die hele nasie praat? Dane Beisheim gee raad oor hoe om ’n radiojoernalis te word.WF 2012 is nou gesluit en die keuringsproses skop af!
2012-10-24 Die laaste WF-inskrywings is gelaai. Wat gebeur nou? Lees hier.Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag
2012-10-24 "Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het.""Twelve Bar Blues" by Bruno Andries
2012-10-24 I was hit by the twelve bar bluesand decided to write a song
The next morning I woke up
and all the words were gone
Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof
2012-10-24"Omgewingsdeeltjies beïnvloed die mens en die omgewing op verskeie maniere en die omvang daarvan hang van ’n aantal faktore af. Hierdie deeltjies hou ’n risiko in vir mens en dier, omdat dit opgeneem word deur inaseming (hetsy deur die mond of neus) en dus biobeskikbaar kan raak."
