Pasgelaai

"Sugarplum" by Eldavinn Davids

Eldavinn Davids 2012-10-26 Hold my hand and never let go
Kiss me on my heart
Please take good care of it
Because we are off to a flying start

SA-vroue het 'n opinie van trop?

Hans Richardt 2012-10-26 "Nou ja, skynbaar is dit nie 'snaaks' om gegronde kritiek op SA-vroue te loods nie"

Ai, die godsdiensvrae?

Hans Richardt 2012-10-26 "Dis makliker om in my eie bloedvoorvaders en -moeders te glo, wat my bek gevoer het en my gat gewas het. Hoekom aan 'n klomp onverwante onbekendes as my 'redder' dink en hul verafgod?"

Jan Rap, wat van ’n Amish-'afrikaner'?

Hans Richardt 2012-10-26 "Jy staan 'n tipe Amish-tuisland voor, waar almal 'kultuur' en 'sub-kultuur' van suip, braai, potjiekos en saam pomp beoefen in Afrikaans?"

volmaansjamaan se muse

Jacobus Faasen 2012-10-26 síé, sal Mens jou waaragtig goddelooslik leef,
nie eens innie minste na Lewe 2 Lewe streef,
eerder’l by struktuurgeweldsindroom skaar,
alternatief, enigst’, domnooslik nie aanvaar

Antwoord aan Jaco – 25 Oktober 2012

Jan Rap 2012-10-26 "As jy nou mooi dink daaroor is dit nie so nie; wat ek wil hê is lewensgehalte vir die Afrikaner, vir almal in die land en vir almal en alles op aarde."

Onopgevoede Afrikaners

Cornelius Henn 2012-10-26 "Die getwis die afgelope tyd oor wie 'n Afrikaner is of mag wees en wie nie, het weereens hul juiste ondergang onderstreep".

Boeke beskikbaar

SêNet-briefskrywer 2012-10-26 "Ons het 'n magdom leesboeke in besonderse goeie toestand wat tans oorbodig is by die huis, en wil nie net van hulle ontslae raak nie, dus sou ek graag wil weet, is daar iemand wie dié boeke kan kom afhaal en dalk weer versprei?"

En die lyf bly warm

Adriaan 2012-10-26 "Ek het vandag my eerste hoender geslag. ’n Haan."

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

Thomas 2012-10-26 "Jaco se voorstel dat ons na Nuwe Afrikaners verwys as ons van die sikspens-denkers praat, het nogal meriete. Die tiekie-denkers kan dan heel gepas Ou Afrikaners heet."

Shell Karoo-eksplorasie?

Hans Richardt 2012-10-26 "Dit kan al die Karoo-boere in krisis laat as Shell hul water vat of soutwater uit see inpomp."

Die Bybelse ouderdom van die aarde

Panda 2012-10-26 "In 1644 het die destydse  vise-kanselier van Cambridge Universiteit, dr John Lightfoot, ná (volgens hom) omvattende berekenings, en intensiewe bestudering van die Ou Testament, aangekondig dat die aarde presies  nege uur die oggend van 23 Oktober  4 004 vC deur God geskape is"

Die wil van God

Pieter Redelinghuys 2012-10-26 "even when life begins in that horrible situation of rape, it is something God intended to happen"

"Hart van glas" deur Heleen Malherbe

Heleen Malherbe 2012-10-25 laat my weer liefhê
laat jou liefde vry
haal uit jou hart van glas
jou liefde vir my

"Dying world" by Bruno Andries

Bruno Andries 2012-10-25 You and I must take the blame
we should drop our heads in shame
We are just spectators
of a dying world

"Until death do us part" by Keorapetse Sebokolodi

Keorapetse Sebokolodi 2012-10-25 You should've heard the warnings, you should've seen the signs
when you told me you loved me, your heart is mine
So don't blame me for the crazy things I do
together forever, only death would cut us loose

LitNet: Jou Sing 'it

2012-10-25 LitNet: Jou Sing 'it

"Tussen stof" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2012-10-25 Soos die stemme van ‘n kinderkoor,
weergalm sinne, melodieë en woorde oor en oor.

"Weeklikse Befoetering (Of nie)" deur Ruan Venter

Ruan Venter 2012-10-25 Want dis weereens die realiteit wat by my kop spook vanaand
En ek besef nou vir die eerste keer na elke liewe aand
Ek's maar 'n gewone ou ...

"All For One" by Waldo Greeff

Waldo Greeff 2012-10-25 In my veins I feel the beat
That moves my African feet
In my soul I hear the call
All for one, one for all
Top