SBA skenk woordeboeke

  • 0

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het onlangs ’n aantal Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboeke aan Setlaarspark Primêre Skool in Port Elizabeth en Meulenhof Primêre Skool in Philadelphia, Kaapstad geskenk.

Op die foto verskyn Danie van Wyk (HUB, SBA) saam met sommige van die leerlinge.

Op die foto verskyn leerkragte van die skool na ontvangs van die woordeboeke.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top