Pasgelaai
"Dark Side To My Light" by Beulah Lee Harris
2012-10-25 My best friend sayshow you doing today?
I look at him
and say I'm doing okay
thinking about you,
Mmmhmm... I'm thinking about you.
"Bloedrivier en vrede" deur Bruno Andries
2012-10-25 Hoekom wil niemand leeruit die foute van die verlede?
Soos die kraai vlieg lê Bloedrivier
slegs honderd myl van Vrede
"'n Seël op my hart" deur Ruan Venter
2012-10-25 Ek sit hier en ek verlang na jou, wanneer sien ek jou weer?Al wat tussen ons twee is, is afstand en 'n posbus-deur.
Daar’s so baie wat ek voel, maar so min wat ek kan sê
Boonop als wil ek jou tog so graag hier by my hê
Maya, het vroue 'n eie opinie?
2012-10-25 Ek dink geen vrou het ooit 'n eie opinie nie. Gemeet aan handjie vol meelopers wat agter 'n ander se opinie aan drel op LitNet, moet jou al oortuig.
Kat-karakter?
2012-10-25 "Ek was 'n kathater. Daai goed wat maauw, skuur en man se klere vol drade trek."
inkommersuperioriteitsmentaliteit
2012-10-25 bleskop, boeppens, vierwiel-wieler, volksfees-vierder,vriende, fêndêmmelie, nageslag, post-Marikananiet,
direkteur, geloofsplekinruimer, kapitaalbestuurder,
sonner ’n idee, wat presies Gewete Mens kan bied
Jan Rap, orakel in 'n boek?
2012-10-25 "Ek is geneig om jou punt te onderskryf oor kwazi-wetenskaplikes hier, wie 'n 'orakel' in 'n boek kry en dan postuleer dat almal die knie moet buig voor dié boek-orakel."
Vir Jaco oor 'Kaaps'
2012-10-25 "Jaco, jy sê ek verwys 'neerhalend' na die Afrikaans wat die bruines in die Kaap praat as 'Kaaps'.""Wolf se huil" deur Claus Wegmann
2012-10-25 En die Vader van die HeelalIs dit Jou engele wat uit die hemel val
Of raak ons net effens mal?
Lirieke van “Pappa maak dit reg”
2012-10-25 Ek is opsoek na die lirieke van “Pappa maak dit reg” van Gé Korsten. Sal iemand my hiermee kan help?
nie vir sissies (nie)
2012-10-25 “Gewette” met Hoofletter, Mens issit werd,prys mos kla’ v’reffen, in Utopia, Paradisio,
eish, Millennium Drie Homo Sapiens, Mens,
struktuurgeweldskrisis is ultra-uiters krities
Brianvds en die darwinistiese Bastille
2012-10-25 "Die Middeleeuse ouens wat aanvanklik Galileo en kie se aansprake verwerp het, was óók wetenskaplikes, wat die destydse pous daaroor geadviseer, het.""I miss you" by Maria Mokoena
2012-10-25 Where are you now?I miss you so bad
Could you come back to me one more time
and dwell in my heart forevermore?
Die enigste oplossing vir geweld en seer
2012-10-25 "Maar waar is die kerk? Is hulle nie veronderstel om politieke standaarde en waardes daar te stel? Om in beheer van skole en landswette te wees? Aborsie en verkeerd teen te staan?"
Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity
2012-10-25 "Let’s look at what they’ve done for humanity. Sure, there will be self-promotion involved in all humanitarian projects, but good work still gets done."Die Antwoord versus Gaga – verby (ge)sigwaarde
2012-10-25 "Daar's ’n paar opvattings daaroor wat my irriteer. Eerstens dat die "Fatty Boom Boom"-lied na Gaga se onlangse gewigtoename verwys."Op 't tog met Medisyne
2012-10-25 "Waar het gestruktueerde mediese opleiding in Suid-Afrika die eerste wortel geskiet?"
Thys – Debatteer alternatiewe
2012-10-25 "Kom ons twee debatteer die kanton-moontlikheid vir Afrikaners.""In jou oë geskryf" deur Claus Wegmann
2012-10-25 Daar is net 'n leidraadNie genoeg vir 'n antwoord nie
Ons gaan sukkel om hier aan te pas
So hou vir eers net aan my vas
