Pasgelaai

Maya, gehoorsaamheid is vryheid?

Hans Richardt 2012-10-29 Angus Buchan beweer dat as ’n vrou onderdanig is en doen wat sy moet doen in huis, is daar vryheid en geluk.

'maggots' as hoendervoer in SA?

Hans Richardt 2012-10-29 Ek lees onlangs in die Farmer's weekly van hoenderboere wat tonne 'maggots' broei, as proteïenvoer.

Afrikaans 75 jaar op radio?

Hans Richardt 2012-10-29 Het 'BOER' in 1914 dan knie gebuig vir Anglikaner?

nettie selle

Jacobus Faasen 2012-10-29 soms voel Mens melankolies, pessimisties, als nie pluis,
vergeet Mens soms, Lewe Twee-keuse impliseer ’n huis,
wie op Aard’ ook al Gewete wil herwin, uitte vrye keuse,
leef jint’mal strydig m’t struktuurgeweld se gelese leuse

Vir Hans Richardt oor die Amish-Afrikaner

Jan Rap 2012-10-29 Terloops, die Amish maak nie gebruik van motors nie; hulle maak van kapkarre en waens gebruik.

ANC ptss?

Hans Richardt 2012-10-29 "Shell se gasverbrokkelingeksplorasie-kontrak, 'n terugbetaling vir Nederlandse hulp in 'vryheidstryd'?"

Jan Rap, is jou afkoms uit 'n edms(bpk)?

Hans Richardt 2012-10-29 "Die eerste en enigste kolonialiseerder in SA was Groot Brittanje."

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

Jan Rap 2012-10-29 "'n Ander verklaring vir jou onsinnige vertolking is dat jy dink dié Mourdock is 'n profeet en sy uitsprake vervang die Bybel, Koran en Talmud."

Maya, het jy nog 'n bloeiende hart?

Hans Richardt 2012-10-29 "Dit is my grondslag in lewe en boodskap wat ek in die 'heilige land' vir my gebroke hart gekry het op daai herfsoggend."

Jan Rap, die 'kaap is hollangs'?

Hans Richardt 2012-10-29 "Nederland het eers in 1814 tot stand gekom, na al die oorloë."

Vir Thomas en Pieter Redelinghuys

Jan Rap 2012-10-29 "Ai Thomas, jy speel vies soos die Hollanders sal sê."

Beelde van geweld op TV?

Hans Richardt 2012-10-29 In die 80's, in NP-tyd, was geweld dikwels ge-'staged' vir kameras.

Who are we? (The Boer)

Reusedwerg 2012-10-29 "Ek lees dat daar nog mense is wat vra wat is 'n Afrikaner/Boer"

Opgevoede Afrikaners

Cornelius Henn 2012-10-29 "Ek nooi enigeen om vir my te dui waar daar vandag so 'n standaard vir ons Afrikanerkindertjies geleer word."

Afrikanerselfbeskikking

Jaco 2012-10-29 "Daar is selfs nie een Afrikanerbeweging, en hierby sluit ek die gekkegrens bewegings in, wat kan bepaal waar sodanige volkstaat haalbaar kan geskied nie."

Baie geluk aan meneer Coetzee!

Jan Rap 2012-10-29 "Hy het die skaakspel teen John Plumtree gewen."

Hoe Moses horings gekry het

Angus 2012-10-29 "Nee, Moses het nie sy horings gekry omdat hy stout was nie, ook nie geërf van Bacchus nie. Sy horings het hy gekry omdat mense die Bybel krities begin lees het."

Video interview with Tumi and the Volume: Lyric writing tips

2012-10-29 Check out this exclusive Sing 'it interview with Tumi and the Volume in which they give some insight into how the band writes and works with lyrics.

In hierdie video-onderhoud gee die ouens van Tumi and the Volume bietjie insigte oor hoe hulle self lirieke skryf en daarmee omgaan.

Video interview with Louise Carver: Lyric writing tips

2012-10-29 Louise Carver gives aspiring lyric writers some advice. Her most important tip: avoid the cliches!

Louise Carver gee raad aan liriekskrywers. Haar belangrikste wenk: vermy clichés!

Vierde aflewering in Pine Pienaar-reeks skiet tekort

Jonathan Amid 2012-10-29 "Sonder om oorkrities te wees: daar word weinig verder as die braaivleis-brandewyn-en-boepens-verpersoonliking van manlikheid hier gekyk."
Top