Pasgelaai
"Play" by Heidi Henning
2012-10-31 Would you also want to keep all thosethings away
when you play?
Pretend to be beyond
what the hours shake back and forth
Koffie kapitaal Thys Human(PTA)?
2012-10-31 Ek dink dat dit eerder Anglikaner moet word in dié nuwe millennium.
My naam en van se herkoms?
2012-10-31 Ek wonder wat die omvang van genetiese historiese indrukke en ervarings is?
Jan Rap, tuisland-idee met kerke?
2012-10-31 Sal almal met broeke op knieë staan by die poorte van die 'ware afrikaner tuisland'?
Jan Rap, Afrikaner as 'universele mens'?
2012-10-31 Laat ons die 'tuisland'-benaming na 'n Afrikaanse kollektiewe groeipunt verander en doen weg met negatiewe konnotasies.
voorbiddinglik
2012-10-31 swaai media-kopligte nu, gerig op Mangaung,alle tale in een groot ruimte, Engels oorheers,
Afrikaner stryery?
2012-10-31 Daar kan geen historiese adel in Afrikaans en Afrikaner bestaan nie, wat toegang kan eis by die Raad van Tradisionele Leiers, itv die wetgewing tans nie.
Die Woord
2012-10-31 Het dié aanslae teen die Woord enigsins geslaag? Hoegenaamd nie. Die teendeel blyk.
Vir Thomas oor protes, byvoeglike naamwoorde en debat
2012-10-31 As jy lys wat 'n mier, of 'n sprinkaan, tipies aanvang is jy nie besig om die definisie van die mier of die sprinkaan te gee nie.
Sensus 2011 se syfers oor Afrikaans
2012-10-31 Volgens die 2011 sensus is Afrikaans die derde grootste taalgroepering en is dit 13.5% van die bevolking se huistaal.Studeer honneurs in Afrikaans en Nederlands aan NMMU
2012-10-30 Oorweeg die honneurskursus in Afrikaans en Nederlands aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth.
LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012
2012-10-30Die volgende kommentaar is van 23–29 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 23–29 October 2012. Log in to leave your comment.
"Ten Days Before Pay" by Sandy L
2012-10-30 It’s always ten days before payJust at this moment you have thrown your heart away
How did I land up this way?
Then I realize it’s all but a lifetime in a day
"Breathe" by Beulah Lee Harris
2012-10-30 I don't want to be wavingwaving the good goodbye
I just want to be living
'cause I'm too young to die
"Let me see" by Annelize Jansen van Rensburg
2012-10-30 Then you would let me gooutside to the world
Then you would see
what's inside of me
