Pasgelaai
LitNet-kommentare | LitNet comments: 30.10.2012-31.10.2012
2012-11-01Die volgende kommentaar is van 30–31 Oktober 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet from 30–31 October 2012.
African Library: The Deadly Ambition
2012-10-31 "Anyone who reads novels is aware of the not merely lasting, but seemingly increasing, popularity of the thriller format. In African writing (in English), there have been interesting variations in local incarnations of this genre, some examples of which have been discussed in previous African Library entries."Oor Therion, Glen Hansard, Diana Krall, AC Newman en Donald Fagen
2012-10-31 "Dit is asof mens skielik in die hemel is. Donald Fagen het nou al vier solo-plate gemaak sedert die ontbinding van Steely Dan."Duiwelsklip outentiek in stoffering
2012-10-31 Duiwelsklip is ’n eerlike en ingeligte roman – en sterk aan te beveel vir lesers wat hou van goeie, maar aweregse, literatuur.Hierdie brandewyn het die man nie dronk laat word nie, maar wel kranksinnig
2012-10-31 "Regter Mouton van die hooggeregshof in Windhoek moes beslis of Stellmacher aan ’n geestesgebrek of ’n geestesongesteldheid gely het, wat sou beteken dat hy ontoerekeningsvatbaar was en ... waarskynlik vir die res van sy lewe ’n staatspresidentspasiënt in ’n inrigting vir sielsiekes sou wees."Wanneer die musiek te veel raak
2012-10-31 "Jou ma se sielkundige sal vir jou sê jy ly aan depressie. O ja? En van wanneer af is ’n groenteboer se versugting na kreatiwiteit ’n simptoom van depressie?"Oor rotskuns as vertelling
2012-10-31 "Waarom sou hierdie idee van rotskunsvertelling so hanteer moes word? Bloot omdat daar geen aanvaarde opgetekende bewyse in Suid-Afrika beskikbaar is wat op die bestaan van so ’n narratief dui nie.""Alles en nog wat vir enige mark"
2012-10-31 "’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing."Loui Fish: Onsinkbaar
2012-10-31 "Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses."Lede van Zinkplaat vertel van 10 jaar se musiekmaak
2012-10-31 "Ek hoop mense onthou ons as ’n klomp ouens wat uit verskillende agtergronde bymekaar gekom het en musiek gemaak het vir die liefde van die saak, wat altyd ons eie ding gedoen het, teen die stroom geswem het, en ons bes probeer het om eerlik te wees in wat ons speel en sing."YouTube-onderhoud: Carine Janse van Rensburg
2012-10-31 Carine Janse van Rensburg gesels oor haar akademiese agtergrond, loopbaan en die mistieke in die digkuns van Sheila Cussons. Sy kom tot die gevolgtrekking dat die mistieke ’n integrale deel van Sheila Cussons se oeuvre uitmaak.Liriekskryfwenke van ekhouvanjou,okay!
2012-10-31 LitNet hoor by ekhouvanjou,okay! waarna hulle op soek is in jou Sing 'it-lirieke.Is Kersfees nog relevant?
2012-10-31 "Ek moet erken my eerste reaksie, sowat ’n jaar gelede, toe ek hoor Kersfees word dalk binnekort iets van die verlede, was ongeloof en verbystering. Kersfees afgeskaf? Ondenkbaar! Maar hoe meer ek daaroor nagedink het, hoe meer het ek begin hou van die idee van ’n lewe sonder Kersfees.""Remember Me" by Fenetta van Zyl
2012-10-31 I carved the lines, the lines on your faceThe times we laughed and made many mistakes
Forgive and forget you a thousand time
How long should I wait ... before I let you go?
"Love is a four chord word" by Jessica Liebenberg
2012-10-31 He's got that crooked smilethat your mother told you to look out for
But she's not here to tell you
where you've gone wrong, you've gone wrong
"The Same" by Pris Mabunda
2012-10-31 You said you never really liked the new meYou said you never really cared about the way I act
You always loved to say the same old things
You never really, really cared
"Sunday" by Jonothan Ferreira
2012-10-31 One day reveredin memento mori
enqueue the weird
deep breath, sigh
"HoCho Party" deur Jonathan Ferreira
2012-10-31 Ek sal dit vasvat – al moet my vingers brandNet 'n harde koppie styf vas in my hand
