Pasgelaai

Ware Anglikaners

Cornelius Henn 2012-11-02 Daar is beslis 'n wesenlike verskil tussen 'n ware Anglikaner (bo of onder) en 'n Boer (wit of swart).

Hans verduidelik asseblief

Jan Rap 2012-11-02 Dan die ding van die Anglikaners, wat bedoel jy daarmee?  Klink vir my na 'n joiner soort van storie en moet dus vermy word soos varkmis op 'n toebroodjie.

stroois

2012-11-02 "Watse ding is 'n stroois, pappa?"

Aan Jaco: Vir Afrikaans in ere herstel én vir Engels!

Cilliers van Niekerk 2012-11-02 Dit baan ook die weg vir 'n soortgelyke veralgemening van Afrikanerskap, om genetiese verwantskap (tja, ons ís wel en waarlik verwant) en medeskepping van die taal te weerspieël.

"Alone" by Judo Flip

Judo Flip 2012-11-02 Blooms in tomorrow, night into day
I'll still be there
Slept yesterday, dreamt tomorrow, woke up today
And we’re still the same

"Anderkant die Dam" deur Alan Lindeque

Alan Lindeque 2012-11-02 Met visstok en aas het ek geloop na my dam.
Ek dink weer terug aan my eerste lieflam
Somervakansie was meer as net vakansie.
Dit was toe dat ek my Hester ontmoet

"Broken Pieces" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 Like a reflection of a mirror
smashing on the ground
My life has been in pieces
all year round

"Changing Lanes" by Irene Papadakis

Irene Papadakis 2012-11-02 My mistakes have held me down
And my choices they have led me astray
Takin' chances, I'm such a fool
How I hoped it wouldn't end this way

"Eie sprokie" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 Hier sit ek nou by my tafel
en ek weet ek moet leer
Maar ek kan nie ophou aan jou dink nie
Hoekom maak dit so seer?

"Everything to me" by Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 I really like the way you smile
The way your eyes light up for miles
You turn my world upside down
Baby, you take away my frown

"Gedagtes" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 Hier sit ek in my eie opgemaakte ruimte met gedagtes
wat rondmaal in my kop soos verdagtes
wat voor ? uitkenningsparade te staan kom

"Hartjie-Bos" deur Madelein Ballot

Madelein Ballot 2012-11-02 In ? Hartjie-Bos verlos my tussen Fynbos en Karos
Het ek my hart verloor, jy’t my bekoor, ek is getoor
Die wind wat vat-vat en die druppels nat-nat op die blare
Klop my hart tok-tok, my liefde vir jou hot, hot, hot

"I gave my heart away" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 If loving you is wrong
then tell me what to do
‘Cause I gave my heart away
Yeah, I gave my heart away

"Kiss me right" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 If you see me crying
would you take away the pain?
Would you hold me tight
right here in the rain?

"Liedjie oor verlange" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 ? Liedjie oor verlange
? Hart vol seer
Ou verlore memories
en alles oor jou

"Liefdeswolke" deur Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 Diep lê die spore
iewers op ? strand
Onder water versteek
maar nog so vlak
vlak in my hart

"On your knees at the Cross" by Natascha Swart

Natascha Swart 2012-11-02 The darkness we have
is the emptiness inside
The secrets that lurk
within our souls

"Wintie-Wintie Vryer" deur Madelein Ballot

Madelein Ballot 2012-11-02 Hey, jou Wintie-Wintie Vryer
Jou kapoktrokryer,
Het jy my hart gesteel?
Het jy my hart gesteel?

"Would you let me go?" by Nadine Engelbrecht

Nadine Engelbrecht 2012-11-02 Once again I'm alone, alone here without you
This room feels so empty, empty like I do
Is there no end to what I feel, is there no ear to hear?

"You're amazing" by Anita Singh

Anisha Singh 2012-11-02 Your smile and the light that's shines from within
Girl you're amazing
Can't you see that you and I are meant to be?
The stars glow just like your beautiful heart
May we never be apart
Girl you are amazing
Top