Goue muntstuk
? Kristal, helderblou soos ys
? Glimlag soos ? spierwit lig
Gee my ? bruisende gevoel
Die paraatheid wat jy my gee
Onwetlike woorde beskryf
Maar jou wou ek iets vertel
Van die berge wat ek kon versit,
Die kwaadheid wat ek kon verslind
Die liefde wat ek aan jou kon vasbind
REFREIN:
Want jy’s my, my goue muntstuk
Ek sal die wêreld vir jou koop
Vir ewig saam met jou loop
Want jy’s my, my enigste hoop
My blonde basuin
jy roep uit na my
Ek gaan jou moet vermy
Jy stop die tyd, want jy slaan my uit
REFREIN
Jy maak my ryk
Jy’s waarlik goud
? Goue muntstuk
om enige iets te koop
Jy’s my goue muntstuk
My goue muntstuk
REFREIN
Die verlange na die dag
Iets waarna ek vir ewig smag
Ek wil ophou om te pleit
Vir altyd bly ek spyt
Kettings vasgebind
Ydel is my hoop
Ledig is my hart
Addergif is wat jou liefde is
REFREIN (x2)
Jy maak my ryk
Jy’s waarlik goud
? Goue muntstuk
om enige iets te koop
Jy’s my goue muntstuk
My goue muntstuk


