"Erfsonde" deur Anna Swanepoel

  • 0

Erfsonde

Daar was ? slang in die gras
reeds van die heel eerste dag
Eden was ? droom
wat geval het uit ? boom

REFREIN:
Wie gaan die skuld dan dra
vir die dinge wat pla?
Iemand sal die blaam moet kry
want jy moet my bevry
van my verlede
in hierdie hede

Daar was ? vlieg in die salf
en jou beker was half
Jy moes leer om te veg
Krummels gooi langs jou weg

REFREIN

So word jy gestraf
tot in die derde geslag
En evolusie
bly die kondisie
in die stryd

REFREIN (x2)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top