Hier is die MK MVP-video's van 2012

  • 0

Na vyf maande se wag is die MK MVP-video’s gisteraand by die NuMetro-teater in Canal Walk, Kaapstad vir ’n uitgesoekte gehoor gespeel. Die gaste was kinderlik opgewonde, maar daar was nie popcorn en Coke om die derde MK MVP-projek te vier nie. Nee, die bierbottels het luidkeels geklinkel, want as die jongste talent en grootste name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf bymekaarkom, moet daar behoorlik ge-party word. En die manne van aKING, Die Skynmaagde, Bicycle Thief, Die Tuindwergies, Jack Parow, Jakkals, Gazelle, PH Fat, Shortstraw, Spoegwolf, The Plastics en Van Coke Kartel kán maar.

Hier is die MVP-video's:

 

aKING: Jezebel

 

 

Die Skynmaagde: Die Kommunis Sokkie

 

 

Bicycle Thief: Goodbye Ian Curtis

 

 

Jack Parow: Afrikaans is Dood

 

 

Jakkals: Rum Trifle

 

 

P.H. Phat: Business Business Crash

 

 

Shortstraw: Waterworks

 

 

Die Tuin Dwergies: Blou Gras

 

 

Gazelle: Val Van Die Ryk

 

 

Spoegwolf: Somersetwes

 

 

The Plastics: Best Pretenders

 

Van Coke Kartel: Buitenkant
 

Klik hier en lees LitNet se onderhoud met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, waar hy gesels oor die proses en wat ’n goeie musiekvideo maak.

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top