Ek Mis Jou
Ek soek jou in my arms
Ek soek jou langsaan my vanaand
Want daar is so baie dinge wat ek
vir jou wil sê
REFREIN:
Baby, ek mis jou
Ek mis hoe jy soen
Ek mis die vat van jou hande
teen my lyf
Baby, ek mis jou
Ek mis hoe jy soen
Ek sal alles in die lewe
net vir jou doen
Ek soek jou in die oggend
Ek soek jou voordat ek gaan slaap vanaand
Want daar is so baie dinge
wat ek vir jou wil sê
REFREIN
Baby, jy weet wat ek al lankal weet
Baby, jy weet ek sal vir altyd by jou bly
REFREIN


