"n Duisend sterre se wense" deur Barry Buckley
2013-08-15 'n Duisend sterre se wense net vir jou Om jou fondasie om te bou Om jou net meer gelukkiger te hou 'n Duisend sterre se wense net vir jou Sal dit genoeg wees Sal dit genoeg wees om in te glo
"Man I Never Knew" by Barry Buckley
2013-08-14 It's not the fall that makes me stronger or the lies that make me harder It's not the time that you stole It's the memories that make me grow
"Trap Vas Dans" deur Barry Buckley
2013-08-14 Dis die trap vas dans tussen ek en jy (een voet voor die ander) waar ons aan mekaar se foute ly (Kan ons nog bietjie langer) Dis moeilik om in jou aangesig 'n reg of verkeerd hier op te stig"Ek is tog mens" deur Barry Buckley
2013-01-03 Almal sit met ? halwe sigareten wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
sluk nog n pil, dan sit ons sonder pyn
"Ek Mis Jou" deur Barry Buckley
2012-11-23 Ek soek jou in my armsEk soek jou langsaan my vanaand
Want daar is so baie dinge wat ek
vir jou wil sê
"Jonk, Maar Beskaafd" deur Barry Buckley
2012-11-23 Van wanneer af was kind wees verkeerd?Ons maak tog besluite, ons maak tog gereed
vir die nagevolge van ons generasie
Ons is behep en verlore in ? reënboognasie
"My Final Words" by Barry Buckley
2012-11-23 Am I waiting this timefor you to make up your mind?
Am I waiting for you to stop hurting me?
‘Cause you're breaking me down tonight
"Tussen Dieptes" deur Barry Buckley
2012-11-23 Daar onder by die Weskus lê ek en verlangna die alledaagse dinge wat hier om my aangaan
Een ek wonder, moet ek vir jou sê?
Jy is al wat ek wil hê
"Verkeerd" deur Barry Buckley
2012-11-23 Ons almal sit, met ? halwe sigaret.en wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
Sluk nog ? pil en dan sit ons sonder pyn
