"Ek is tog mens" deur Barry Buckley

  • 0

Ek is tog mens

Almal sit met ? halwe sigaret
en wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
sluk nog n pil, dan sit ons sonder pyn

REFREIN:
En ek weet, ek weet ek’s verkeerd
En ek weet, ek weet ek’s verkeerd
Maar vergewe my
Want ek is tog mens

Almal gee hulself oor
Almal gee voor
Al ons prioriteite lê nou ver
by daai venster uitgesmyt

REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top