Verkeerd
Ons almal sit, met ? halwe sigaret.
en wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
Sluk nog ? pil en dan sit ons sonder pyn
REFREIN:
En ek weet, ek weet ek’s verkeerd
En ek weet, ek weet ek’s verkeerd
Maar vergewe my, want ek is tog mens
Ek is tog mens
Ons almal gee onself oor
en ons almal gee voor
Al ons prioriteite word dan uit
hierdie venster van geluk uitgesmyt
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


