Pasgelaai
Lokprente: Sanlam Jeuglektuur 2011-wenners
2012-11-05 Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, en Sanlam het die wenners van die Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 op 16 Oktober bekend gemaak. Kyk hier na die wenboeke se lokprente.Wat is 'n man sonder 'n das?
2012-11-05 "Wat is ’n man sonder ’n das? Dit is die vraag wat onwillekeurig by my opgekom het nadat ek die boek Eindstryd deur die filosoof Willie Esterhuyse gelees het. Dié boek is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners gedurende die jare tagtig."Dan Sleigh: Bedanking by ontvangs van UJ-prys
2012-11-05 Dan Sleigh skryf 'n dankbrief na ontvangs van die UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk.
Jan Rap, my hand
2012-11-05 As ouer man met insulienweerstandigheid, is ek gelukkig om so te herstel.
Thys Human, boeretradisies?
2012-11-05 Nee wat, jou afrikaner was die phoenix van vervloë nasionalisme/sosialisme.
Pieter Redelinghuys, SA-vroue?
2012-11-05 Hul volg 'n bemarkte beeld in die media slaafs na, maar beweer hul is individualiste?
van alle aantreklikheid g’stroop
2012-11-05 tyd’t aang’breek, virrie Afro-Afrikaansch’ g’meente,broeders, schwesters, nag’slag, almal wie Taal ken,
haar b’ken, haar lyf v’rken, selfs yt ontkennershoek,
luid ontken, l’t sy g’roep, g’biza, word: “Boer se tong”
Jan Rap, hemp vs dagga
2012-11-05 Hemp/ cannabis sativa is van dieselfde genus, maar die THC/dwelm-inhoud daarvan is te min om enige bedwelmende effek te hê.
Vir Thomas oor sy brief van 31 Oktober
2012-11-05 Die definisie van kuns is byvoorbeeld baie moeilik maar almal weet wat kuns is.
Jan Rap, HWIK Shell se voorloper?
2012-11-05 Die Nederlandse koningshuis voel 'n fok vir straatname wat in Pretoria verander was, want hul het nooit 'n direkte historiese verbintenis met Pretoria gehad nie.
Jan Rap, 'anglo-dutch treaty 1814'
2012-11-05 Die Kaap was gevat om die kompetisie vir slawehandel in nuwe wêreld te stop na die Wes-Indiese kolonies van verskeie Europese lande.
Jan Rap, VOC vs Britse kolonie
2012-11-05 Die groot oorweging was met die kompetisie in opium-handel in China.
Afrikaner-prestasie
2012-11-05 Ten spyte van afbrekende kritiek hier op SêNet oor Afrikaans en die Afrikaner deur mede-Afrikaners, bly ons ou volkie (ja, ons is ‘n volk, laaik dit of nie) TOP of the pop list.
Vir Thys en Brian oor die Wetenskap
2012-11-05 Partykeer groei dit in 'n verkeerde rigting, partykeer word feite wat ontdek (teenoorgestelde van 'be-dek') verkeerd interpreteer en vele male word resultate gekook.
Vir Cilliers en sommer Jaco ook
2012-11-05 Hoe kan Afrikaans toegeneem het onder, soos jy sê jy verstaan, onder die bruin bevolking?
Waarvoor veg ons?
2012-11-05 Elke mens het sy plek en doel hier op aarde. Dit is so bestem. Sommige vind dit, ander mis dit.
