Eerste oogopslag
Elke sekonde sonder jou is pynlik
met jou woorde so lieflik
Ek soek jou in die gange van my hart
Jy is die klopping van hart
REFREIN:
Wees die ou wat my lewe aanvaar
Wees die ou wat my sal bewaar
Eerste oogopslag
het my na my asem laat smag
Dra my hart in jou hande
met my langs jou in die aande
Wees myne en net myne
REFREIN
Met jou eie mag
het jy verdwyn in die nag
Soos 'n spook het jy weggegaan
met my hart aan die brand
Jou woorde was vals
alles is nou verlore as
Nes my liefde vir jou
het ons mekaar berou
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


