Is daar ? rede?
Ons baklei sonder rede
Die heiden skree
Vrede, vrede
REFREIN:
Ek staan alleen
Dit reën, dit hael
In die donker
In ons gevoelens, kaal
Vertel my die waarheid
Oorlog of vrede
Leef ons vir ? geldige rede?
Sê vir my, sê
is daar nog 'n doel
om gevoelens te hê?
'n Emosielose lewe
klink soms beter
Minder omgee
Minder seer
REFREIN
Vertel my die waarheid
Oorlog of vrede
Leef ons vir ? geldige rede?
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


