"Alleen" deur Karien van Zyl
2012-11-26 Alleen in my koue kamersit ek en kry myself jammer
Jy is nie meer hier
Daar’s niks wat ek wil vier
"Is daar ? rede?" deur Karien van Zyl
2012-11-26 Ons baklei sonder redeDie heiden skree
Vrede, vrede
"Totsiens" deur Karien van Zyl
2012-11-26 Ek het nou net hier besluitVir jou lief wees is stuitigheid
Van nou af sal ek jou ignoreer
Jou toelaat in my hart nooit weer
