Alleen
Alleen in my koue kamer
sit ek en kry myself jammer
Jy is nie meer hier
Daar’s niks wat ek wil vier
Wat het gebeur tussen ons?
Het ons liefde verminder
soos die weeshuisfonds?
REFREIN:
En dalk as jy wonder
Ja, ek is nog hier
Moet nie bekommer
Ek is nog hier
Dalk nie meer gelukkig
Maar ek drink dieselfde bier
Die "ons" het vir altyd verdwyn
soos die son agter my kamer gordyn
Ek en jy is nie meer
Maar die kokaïne vat weg die seer
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


